vleis images

Discover Best vleis Images of World

#food #travel #sports #news #may #monday

🗳🥩 Hierdie Verkiesingsdag, laat jou smaakpapille die maklikste besluit neem wat hulle ooit sal in die gesig staar - om ons Heel Beesfilet te kies, nou net R409. In die wêreld van kulinêre politiek, is dit een kandidaat wat beloftes maak en lewer op geur, sagtheid, en luuksheid. Dit is die soort verwenning wat die kompleksiteite van politieke keuses soos kinderspel laat lyk. 🛒 Stem vir ongeëwenaarde smaak. Ontdek meer: https://onsemense.co.za/ 📞 Kontak: Tel: 012 804 6760 | E-pos: [email protected] #LekkerEet #OnseMense #MaartKookkuns #OnseMense #GourmetGenot #VleisMeesters #Braai #Vleis

5/22/2024, 10:00:44 AM

By Karoo Lusern Slaghuis is enige iets moontlik om top gehalte vleis tot by u voordeur te kry. Met ‘n paar planne kan jy ook lekker vleis braai! Baie dankie vir die ondersteuning, al die pad Pretoria toe!! #trots #vleis #nougaanonsbraai #lekker

5/20/2024, 1:38:22 PM

Bewerk jou wildsvleis by die “manne met die goue hanne”! Ons bewerk enige wildsvleis, kies watter vleis jy uit jou bok wil hê van biltong, droëwors, patties, wors en vele meer. Moenie jou bok se vleis in die verkeerde hande los nie, kontak ons gerus om jou bok-vleis te bewerk: Jannie - 078 672 0131 By Meat24Vleis verseker ons kwaliteit vars vleis, en kwaliteit dienste vir jou wildsvleis bewerking! Ons is geleë binne die Engen Garage, 61 A G Visser St, in Rensburg! #Vleis #Meat #Slaghuis #Chops #Butchery #Heidelberg #Meat24Vleis #Meat #Steak #Biltong #Droewors #BiltongWinkel #Biltong #LekkersteBiltong #LekkersteVleis #LekkersteSteak #LambChops #Lam #Tjoppies #ChalmarSteak #Sosatie #Wors #Beorewors #Poppers #Lamb #Heidelberg #HeidelbergSlaghuis

5/20/2024, 10:00:29 AM

Stadig loop ek deur mopaniebos Onder ‘n blaar en takkies los Versigtig ligvoets is my stap om dit wat raas mis te trap ‘n Windjie dwarrel deur die blare Speel sy liedjie deur die bos se snare Voor my is die spoor Van die dier wat my bekoor Gemaklik en bekend is die geweer in my greep En dalkies netnou sal hy klap soos ‘n sweep Die flikering van die oor en swiep van die stert Verraai jou posisie mooie hert Die jag is nou in alle erns aan Saggies moet ek my weg baan Dan kom jy in sig In volle glorie staan jy in die lig Ek sien jou horings krul en draai As ek die geweer van my skouer swaai Die knal wat jou lewe vat Laat op jou lyf ‘n ronde gat En wanneer ek by jou warm lyf jou skoonheid beskou Weet ek dat jy nooit weer sal pronk soos ‘n pou Jy het jou lewe gegee dat ek kon jag Jou vel onder my hande soos fluweel so sag Ek voel hartseer in my hart En voel in my hart oor jou dood ‘n smart Dankbaar stuur ek my gebed vir die biltong wat ek nou kan kerf Want Hy het jou vir my laat sterf Dankbaarheid vloei deur my are Vir die voorreg van jag deur die jare Want selfs vir my, die jagter Is jou dood nie sagter MET JAGSEISOEN BYNA OP ONS ~ KRY PLAASVARS KOLJANDER ~ BESTE KWALITEIT ⚜️ #hunting #huntingseason #jagseisoen #jag #geweer #biltong #steak #vleis

5/19/2024, 7:11:55 PM

Mac's Spice is nou beskikbaar by @goedehoopfamilieslaghuis in die Paarl, waar jy nie net die beste vleis gaan raakloop nie maar ook die beste #spice!! 🔥 Kry jou vul hierdie naweek en laat die potte prut! #braai #braaispice #vleis #slaghuis

5/17/2024, 4:40:11 PM

🚛✨ Goeie nuus! Ons vragmotor vol nuwe lekkernye sal teen Dinsdag hier wees! Maak seker om by Vleisstaat in te loer vir die varste en heerlikste produkte! #Vleisstaat #Kwaliteit #Vleis #Lekkernye #Botrivier

5/17/2024, 1:28:53 PM

Fat or no fat, that is the question! 🤔 Whether you love your biltong chunky and chewy or lean and mean, we've got you covered at VanniVrystaat!👌😜 Customize your cut, choose your chew, and make that biltong unapologetically yours! 😎🍖💛 🛒 Swing by our online shop to pick your perfect biltong match. 👇📲 www.vannivrystaat.co.za Remember we deliver ANYWHERE in RSA.🇿🇦 #BiltongYourWay #FatOrNoFat #CustomCuts #VanniVrystaatBiltong #butchery #biltong #vleis #suidafrika

5/16/2024, 8:45:40 AM

🔥Hierdie Werkersdag, verhef jou viering met Our People's Beef Braaipak. Hierdie pakkie teen R1 400, is jou kaartjie om die onbetwiste kampioen van die braai te word. 🥩 Geniet die sappigheid van beeshaas, die sagtheid van filetafdelings, en die robuuste geure van ons boerewors wat saamkom om die gees van harde werk en toewyding te vereer. Dit is nie net 'n ete nie; dit is 'n huldeblyk aan elke liefdesarbeid. Blaai aanlyn 🛒 https://onsemense.co.za/ 📞 Kontak: Tel: 012 804 6760 | E-pos: [email protected] #LekkerEet #OnseMense #MaartKookkuns #OnseMense #GourmetGenot #VleisMeesters #Braai #Vleis

5/15/2024, 10:00:39 AM

Jagters, jagters en jagters, die jag seisoen kom aan. Knak ’n bier en onstap na jy jou bok geskiet het want jy kan weet, jou wildsvleis gaan in goeie hande wees as jy jou wildsvleis by ons bewerk. Meat24Vleis is geleë binne die Engen Garage, 61 A G Visser St, in Rensburg! Kontak gerus vir: Jannie Om jou vleis in goeie hande te laat en die beste te baat van jou vleis na die jag seisoen! #Vleis #Meat #Slaghuis #Chops #Butchery #Heidelberg #Meat24Vleis #Meat #Steak #Biltong #Droewors #BiltongWinkel #Biltong #LekkersteBiltong #LekkersteVleis #LekkersteSteak #LambChops #Lam #Tjoppies #ChalmarSteak #Sosatie #Wors #Beorewors #Poppers #Lamb #Heidelberg #HeidelbergSlaghuis

5/14/2024, 11:01:43 AM

Holen Sie sich die besten hausgemachten Saucen Südafrikas in Deutschland 🇩🇪. 46 verschiedene Sorten von mild bis scharf 🔥 Alle unsere Saucen werden europaweit verkauft und vertrieben 🇪🇺 www.chili-shop24.de Diese fantastischen Saucen sind vielseitig einsetzbar zum Kochen, Begießen, Hinzufügen usw. Wir haben großes Interesse an der deutschen BBQ-Branche erhalten. Für diejenigen, die eine Handelsmarke wünschen oder einfach nur Fachhändler sein möchten, können Sie uns gerne in Kapstadt, Südafrika, kontaktieren. 🇿🇦 Handelsmarken für Ihr Grillunternehmen. Ihre Produkte werden in deutscher Sprache mit Ihrem Firmenlogo versehen. Wir exportieren per Schiff oder Flugzeug. www.johnnyhexburghotsauce.co.za #bbqlovers #smokedribs #smokedmeats #braai #vleis #germanybbq #germanyfoodies #germanysauces #germanfoodblogger #bbqrubs #bbqindustry #bbqchicken #bbqgermany #hotsauce🔥 #chilisaus #chiligermany #exportedtotheworld #exportgermany #berlin🇩🇪 #germany🇩🇪 #germanysouthafrica #sauceshop #hotsaucesofinstagram #reelsinstagram #reel #johnnyhexburghotsauce #braaimaster🔥 #masterbraai #hotsaucesofinstagram #chillisaucewitheverything www.johnnyhexburghotsauce.co.za

5/12/2024, 5:07:20 PM

Bly kalm, ons gaan nou braai! Dis naweek en dit beteken net een ding: steek die vure aan! 🥩🔥 Begin die naweek reg met Namib Kameeldoring hout, beskikbaar by Reinich Beef Grass Fed Meat Deli in Hartenbos. Kry al jou braai benodighede soos blits, lighters, braaitange en vleis alles onder een dak! 🍖🔧 Kom maak jou naweek onvergeetlik! 📍 34 Kaap de Goede Hoop St. Hartenbos ( Naby Hartenbos Seefront ) 📲 Erich: 082 975 6370 Reinhardt: 078 097 1047 #vrylopend #hormoonvry #antibiotikavry #grass-fed #beesvleis #hartenbos #tuinroete #braai #hout #vleis #naweek

5/10/2024, 8:54:14 AM

For those still wanting the traditional charcoal braaing or wood braai experience, tastes and flavours, this Drop-in charcoal braai adds a new dimension to your braaing or bbqing experience and end results. With more versatility & options to compliment your cooking style and with the rotisserie kit and dome (a standard feature) you can braai with only your imagination as your limit. 🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥 -When only the best will do- Visit us at : Www.syam.co.za Call us at : 0118454395 Enquiry at : [email protected] ✨FREE CONSULTATION ANYWHERE IN GAUTENG✨ #stainlesssteel #vleis #lekkerbraai #braai

5/9/2024, 9:13:01 PM

Kooperasie vriende! Wat het 𝐍𝐀𝐌𝐏𝐎 en 𝐊𝐨𝐨𝐩𝐞𝐫𝐚𝐬𝐢𝐞 in gemeen?🤷‍♀️🤷 '𝐧 𝟏𝐊𝐠 𝐓-𝐁𝐞𝐞𝐧 𝐭𝐞𝐞𝐧 𝐬𝐥𝐞𝐠𝐬 𝐑𝟏𝟐𝟎! JA, jy het reg gelees! In 2023 kon ons vir die week van Nampo 𝟏 𝟏𝟑𝟏 x 1kg t-bene te verkoop. Wat dink julle kan ons telling hierdie jaar wees? Raai saam by hierdie skakel! ➡️ https://bit.ly/NampoKomp2024 Naaste raaiskoot staan 'n kans om 'n lekker prys en 'n T-been te wen!😉🤩 #Kooperasie #Kroeg #Kos #Nampo #BaasVanDiePlaas #EkIsHier #WaarIsJy #Vleis #WysJouVleis #CastleDoubleMalt #Buffelsfontein #BederfJouself Skilpadtepel #jinnetjieDisLekker #Brandewyn #BrandewynHetNieBriekeNie

5/9/2024, 1:00:36 PM

Ons slaghuis kliente raak kreatief. Ons gaan maar moet braai vanaand. #rooibaard #rooibaard_produkte #rooibaardperiperi #vleis #slaghuis #butcher

5/9/2024, 10:39:30 AM

Sê hallo vir kookgerief met ons gewilde Varkmaalvleis, beskikbaar in gerieflike 500g-pakkies! Of jy nou 'n gesoute sjef of 'n amateurkok is, ons perfek geporsiede maalvleis waarborg elke keer moeitevrye maaltydvoorbereiding en heerlike resultate. 🍖 Verhef jou resepte vandag! Koop aanlyn 🛒 https://onsemense.co.za/ 📞 Kontak: Tel: 012 804 6760 | E-pos: [email protected] #LekkerEet #OnseMense #MaartKookkuns #OnseMense #GourmetGenot #VleisMeesters #Braai #Vleis

5/8/2024, 10:00:41 AM

Laaste paar dae om te ‼️STEM‼️ vir Karoo Lusern Slaghuis. 🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🫰🏻 Click op die link: https://beeftalk.co.za/cleaver-awards-2023-2024-voting/ Karoo Lusern Slaghuis Kode:1657 Jy kan soveel keer stem soos jy braai per week 😝😝 Ons waardeer elke stem #cleaver #bestbutcher #slaghuis #trots #vote #asseblief #vleis #braai

5/6/2024, 9:13:05 AM

Someone say braai? Shop at Merwe Villa Vleis Winkel today for your boerewors and meat. #accessparkbellville #vleis #butchery #boerewors

5/4/2024, 7:21:33 AM

Begin op 'n geurvolle reis met Onse Mense se kwaliteit vleisprodukte! Smul aan premium snitte, van weelderige steaks tot heerlike biltong, vir 'n onvergeetlike versnapering of ete. 🥩 Bestel nou 🛒 https://onsemense.co.za/ 📞 Kontak: Tel: 012 804 6760 | E-pos: [email protected] #LekkerEet #OnseMense #MaartKookkuns #OnseMense #GourmetGenot #VleisMeesters #Braai #Vleis

5/1/2024, 3:01:24 PM

Thrilled to announce that Mondanette is yet again participating in the CLEAVER AWARDS for 2024.🔪 How good are our chances of winning again? That's entirely up to you! Thankfully we've thought of something to sweeten the deal.😉 ⭐We're giving you the opportunity to WIN a R500 discount EVERY WEEK for the length of the voting period.⭐ HERE'S HOW TO WIN: 1.) VOTE for MONDANETTE using the link in our bio. ✅ Our voting code is 1652. 2.) TAG the biggest MEAT LOVER you know in the COMMENTS on this post. 🥩 3.) SHARE this post to your story. 📣 ⭐The WINNER of WEEK 10 will be announced THIS SATURDAY!⭐ . . . . #cleaverawards #vote #votingtime #butchery #mondanette #slaghuis #meat #vleis #braai #braaivleis #discount #specials #competition #weeklycompetition

4/30/2024, 1:05:33 PM

When it comes to the art of meat, there’s no contest. 🥩 At Mondanette, we’re not just a butchery - we’re a testament to the timeless tradition of quality. Established in 1983, our dedication to superior products has never wavered. From deli-ready to braai, ready-made meals, and meat hampers, we deliver nothing but the best! Swing by TODAY, or Order Online and stock up in time for Wednesday! . . . . #braai #vleis #braaivleis #meat #steak #brisket #weekend #food #recipe #foods #cook #chef #butchery

4/29/2024, 10:02:08 AM

Smul aan die rykdom van Onse Mense se Bees-osstert, nou teen 'n spesiale aanbod! 🥩 Versprei jou maaltye met die diepte van geur en sagtheid wat ons beesstert bring. Perfek vir stadig-gekookte bredies en sop. Nou op special 🛒 https://onsemense.co.za/product/beef-oxtail/ 📞 Kontak: Tel: 012 804 6760 | E-pos: [email protected] #LekkerEet #OnseMense #MaartKookkuns #OnseMense #GourmetGenot #VleisMeesters #Braai #Vleis

4/25/2024, 10:00:31 AM

You only have TWO WEEKS LEFT to win a weekly R500 voucher with Mondanette when you vote for us in the annual Cleaver Awards. 🔪 HERE'S HOW TO WIN: 1.) VOTE for MONDANETTE using the link in our bio (https://beeftalk.co.za/cleaver-awards-2023-2024-voting/). ✅ Our voting code is 1652. 2.) TAG the biggest MEAT LOVER you know in the COMMENTS on this post. 🥩 3.) SHARE this post to your story. 📣 ⭐The WINNER of WEEK 9 will be announced THIS SATURDAY!⭐ Voting closes 8th of May! . . . . #cleaverawards #vote #votingtime #butchery #mondanette #slaghuis #meat #vleis #braai #braaivleis #discount #specials #competition #weeklycompetition

4/24/2024, 10:46:29 AM

Thrilled to announce that Mondanette is yet again participating in the CLEAVER AWARDS for 2024.🔪 How good are our chances of winning again? That's entirely up to you! Thankfully we've thought of something to sweeten the deal.😉 ⭐We're giving you the opportunity to WIN a R500 discount EVERY WEEK for the length of the voting period.⭐ HERE'S HOW TO WIN: 1.) VOTE for MONDANETTE using the link in our bio. ✅ Our voting code is 1652. 2.) TAG the biggest MEAT LOVER you know in the COMMENTS on this post. 🥩 3.) SHARE this post to your story. 📣 ⭐The WINNER of WEEK 9 will be announced THIS SATURDAY!⭐ . . . . #cleaverawards #vote #votingtime #butchery #mondanette #slaghuis #meat #vleis #braai #braaivleis #discount #specials #competition #weeklycompetition

4/23/2024, 11:25:33 AM

Kom kry ’n lekker sappige stuk steak vir die naweek se braai by MEAT24VLEIS binne die Engen Garage in Rensburg. Hier kry mens slegs KWALITEIT VARS VLEIS! #Vleis #Meat #Slaghuis #Chops #Butchery #Heidelberg #Meat24Vleis #Meat #Steak #Biltong #Droewors #BiltongWinkel #Biltong #LekkersteBiltong #LekkersteVleis #LekkersteSteak #LambChops #Lam #Tjoppies #ChalmarSteak #Sosatie #Wors #Beorewors #Poppers #Lamb #Heidelberg #HeidelbergSlaghuis

4/23/2024, 10:00:09 AM

Verhef jou kulinêre skeppings met Onse Mense se premium Varkmaalvleis, propvol geur en kwaliteit in elke 500g pakkie. 🌟 Perfek vir jou gunstelinggeregte, ons varkmaalvleis is 'n bewys van ons verbintenis tot varsheid en uitnemendheid. 🥩 Besoek ons ​​webwerf om te bestel. 🛒 https://onsemense.co.za/product/pork-mince-500g/ 📞 Kontak: Tel: 012 804 6760 | E-pos: [email protected] #LekkerEet #OnseMense #MaartKookkuns #OnseMense #GourmetGenot #VleisMeesters #Braai #Vleis

4/18/2024, 10:00:37 AM

Come grab a beer for your weekend celebrations. Make sure to buy your beer at blue bottle liquor next to the Engen garage in Rensburg. *Geen drank word verkoop aan persone onder 18 jaar oud nie* #Vleis #Meat #Slaghuis #Chops #Butchery #Heidelberg #Meat24Vleis #Meat #Steak #Biltong #Droewors #BiltongWinkel #Biltong #LekkersteBiltong #LekkersteVleis #LekkersteSteak #LambChops #Lam #Tjoppies #ChalmarSteak #Sosatie #Wors #Beorewors #Poppers #Lamb #Heidelberg #HeidelbergSlaghuis

4/11/2024, 3:34:02 PM

Onse Mense is hier om jou byeenkomste ekstra spesiaal te maak met ons keuse van vars vleis, perfek vir braai, braai, en alles tussenin. Kom ons maak elke maaltyd onvergeetlik. 🥩 Koop aanlyn 🛒 https://onsemense.co.za/ 📞 Kontak: Tel: 012 804 6760 | E-pos: [email protected] #LekkerEet #OnseMense #MaartKookkuns #OnseMense #GourmetGenot #VleisMeesters #Braai #Vleis

4/11/2024, 10:00:38 AM

It’s customers like these who make our job an absolute pleasure! We’re committed to providing the best quality, service, and overall experience. If you’re in the neighbourhood, come visit us at Mondanette Butchers -- it’s worth it. 😉 And if not, order online! Because convenience is our middle name. Also, don't forget to vote for us in the Cleaver awards via this link: https://beeftalk.co.za/cleaver-awards-2023-2024-voting/ and WIN a WEEKLY R500 VOUCHER! 🥩 . . . . #cleaverawards #vote #votingtime #butchery #mondanette #slaghuis #meat #vleis #braai #braaivleis #discount #specials #competition #weeklycompetition

4/10/2024, 9:20:22 AM

🌿 Stap in die hartjie van Pretoria-Oos met Onse Mense, jou plaaslike familiebesigheid wat toegewy is daaraan om die varsste vleis aan jou tafel te lewer. 🥩 Van ons plase tot jou vurk, ervaar die tradisie en kwaliteit wat ons sedert 1969 gekoester het. Duik in ons wêreld deur ons webwerf te besoek en ontdek ons eksklusiewe reeks beesvleis, varkvleis, lamsvleis en hoender. Jou volgende kulinêre avontuur wag! 🍖 Koop aanlyn 🛒 https://onsemense.co.za/ 📞 Kontak: Tel: 012 804 6760 | E-pos: [email protected] #LekkerEet #OnseMense #MaartKookkuns #OnseMense #GourmetGenot #VleisMeesters #Braai #Vleis

4/5/2024, 6:00:29 PM

V L e i S I s my new ArT, conceived in Bcn where I designed the plot and warp, to achieve the openwork effect more suitable for summertime. Then made in Ghana and back in Spain I meticulously imagined the hues and painted by hand, using ancient techniques and pure pigments. P r o u d of its natural elegance, following on from the mini V L e i S one Available at ESFORASTER _ San Lluis _ Menorca 🫒 #VLeiS #VLeiS_x_msvo @esforaster @vesarte

4/2/2024, 4:19:28 PM

Buffelsfontein Beesboerdery. Bederf jouself jou rowwe blixem. @buffelsfontein_beesboerdery #buffelsfontein #buffelsfonteinbeesboerdery #vleis #kos #trommeldukgeeët #bederfjouselfjourowwebliksem

3/31/2024, 4:04:35 PM

🍖✨ Maak Maart onvergeetlik met Onse Mense se ryk en smaakvolle Beef Oxtail! Perfek stadig gekook tot dit van die been afval, ons Beef Oxtail beloof om elke ete in 'n luukse feesmaal te omskep. Ideaal vir die kouer dae, dit is 'n trooskos wat jou hart sal verwarm. 🛒 Laat jou smaakpapille dans van genot. Besoek ons webwerf en bestel jou Beef Oxtail vandag nog! https://onsemense.co.za/product/beef-oxtail/ 📞 Kontak: Tel: 012 804 6760 | E-pos: [email protected] #LekkerEet #Braai #OnseMense #BeefOxtailGenot #MaartTrooskos #LuukseMaaltye #OnseMenseKwaliteit #BeefOxtail #Vleis

3/28/2024, 9:00:32 AM

Paasfees Winskopies Geldig vanaf 28 - 30 April 2024 Terwyl voorraad hou Reg van toegang voorbehou Bepalings en voorwaardes geld Geen telefoniese bestellings 🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥 😋Beef Club Steak R109.95/kg 😋Kudu Patties R89.95/kg 😋Kudu Wors R89.95/kg 😋Lam (Heel/Half) R109.95/kg 😋Lam Braai Tjops R139.95/kg 😋Lam Potjiekos Vleis R89.95/kg 😋Vark Sosaties R79.95/kg Google maps 📍 https://maps.app.goo.gl/CWXMNLRfFBokKrsG9?g_st=iw #slaghuis #butchery #kknk #kknk2024 #local #Oudtshoor #vleis #braai #kuier #fees #lekker #Afrikaans #braai #lam #bees #vark #kudu #steak #vuur #wors @kknkfees @lekker_in_george @lekker_in_mosselbaai @lekker_in_oudtshoorn

3/27/2024, 7:00:13 PM

From the most complete expression to the smallest stroke. From the most specific version to the most abstract mode. Since the idea invades the artist, spreading the essence in her work; leaving the grid obsolete. Since Passion overcomes emotion, when emotion rises its maximum expression in a physical mode, the reality that already occupies something palpable is Art. The Art of conquering the wandering souls that are looking for their own identity. Identity that is resolved according to the eyes observing. So ... at this point, What is fashion without art and which path of fashion is not art? when art is more than ever in fashion. V L e i S significa esto y más • #VLeiS #miniVLeiS #VLeiS_x_msvo hand dyed @montserratsalvat

3/27/2024, 12:48:50 PM

Braai on a budget… No worries! Let’s fire up the braai and sizzle up some savings together. We have a variety of meats in the shop, where you choose your own for R50. Come and visit our store inside the Engen Garage, 61 A G Visser Street in Rensburg. #Vleis #Meat #Slaghuis #Chops #Butchery #Heidelberg #Meat24Vleis #Meat #Steak #Biltong #Droewors #BiltongWinkel #Biltong #LekkersteBiltong #LekkersteVleis #LekkersteSteak #LambChops #Lam #Tjoppies #ChalmarSteak #Sosatie #Wors #Beorewors #Poppers #Lamb #Heidelberg #HeidelbergSlaghuis

3/27/2024, 9:00:37 AM

You just KNOW it's gonna be a good Monday when someone rocks up to your door with a pakkie like THIS. 😉 Nobody does Biltong better than Mondanette! Don't believe us? Pay us a visit come have a taste! We bet you won't be able to leave without grabbing some for yourself. 🥩 . . . . #meatymonday #biltong #curedmeat #jerky #beefbiltong #butchery #mondanette #slaghuis #vleis #braai

3/25/2024, 6:01:37 AM

Klein Karoo Nagereg Keuses: Of dit nou ‘n plaasontbyt of driegangete vir jou en jou geliefdes is, ons sien altyd daarna uit om jou hier in Barrydale te verwelkom. En natuurlik, is elke dis ‘n kunswerk… . . . #kuns #karoo #kknk #barrydale #kos #kultuur #reis #vleis #karookos #plaas

3/23/2024, 6:54:46 PM

KKNK 2024!! 23-31 Maart Braaivleis is die eintlike kuur vir elke guur!! Ons sien baie uit na elkeen wat by Karoo Lusern Slaghuis kom kuier gedurende die KKNK tydperk. Musiek, kuns, kultuur en BRAAI!! https://maps.app.goo.gl/edRyBq5mEHmaxdiA9?g_st=iw Top gehalte vleis vir top gehalte mense 🔥🔥🔥 #kknk #braai #vleis #vuur #lekker #local #oudtshoorn #kleinkaroo #trots #slaghuis #butchery #taal #kuns

3/23/2024, 7:08:42 AM

V L e i S I s my 🤍 and so special design, conceived in Bcn where I designed the plot and warp, to achieve the openwork effect more suitable for summertime. Then made in Ghana and back in Spain I meticulously imagined the hues and painted by hand, using ancient techniques and pure pigments. P r o u d of its natural elegance, following on from the mini V L e i S one Available at @esforaster STORE-Gallery by @vesarte #VLeiS #VLeiS_x_msvo #handmade #artisian @montserratsalvat

3/22/2024, 7:29:36 PM

Winskopies Geldig vanaf 22-23 Maart 2024 Terwyl voorraad hou Reg van toegang voorbehou Bepalings en voorwaardes geld Geen telefoniese bestellings 🔥Bees Potjiekos Vleis R79.95/kg 🔥Bees Rump Espetadas R149.95/kg 🔥Jalapeno Poppers R119.95/kg 🔥Jalapeno Poppers (gevul met Kaaswors) R139.95/kg 🔥Karoo Lusern Boerewors R99.95/kg 🔥Lam (Heel/Half) R104.95/kg 🔥Lam Boud Tjops R129.95/kg 🔥Lam Sosaties R129.95/kg #vakansie #vacation #braai #butchery #slaghuis #boer #oudtshoorn #kknk2024 #local #lekker #vleis

3/21/2024, 7:02:11 PM

V L e i S V L e i S is a new project in which I have invested a lot but a short, it has been a birth of something that you carry inside. It means Freedom, it means A I R, it means Design. It simply means everything that I love and feel; It means nature, it means artistry, it means beauty. It means not getting hot, it means feeling Beautiful. Go to any place and show a small d e t a i Of art, it is a fine, it is a jewel, it is easy, it is not heavy. I l o v e it, it shows a lot of my essence, i t is a language, it is a way t o break t h e I C E • _____ Viento_ Verdad_ Victoria_ Valor_ Volar ____ w i t h “ V “ V I e i S debark , colonizing Menorca 🤍. Available at @esforaster STORE-Gallery by @vesarte #VLeiS #VLeiS_x_msvo #handmade #artisian @montserratsalvat

3/21/2024, 11:22:17 AM

Karoo Lusern Slaghuis Vakansiedae Tye: 🔥21 Maart 2024 08:00 tot 13:00 🔥29 Maart 2024 08:00 tot 17:00 Bederf jou geliefdes met LEKKER braaivleis, sien julle môre!! #vakansie #kknk2024 #vleis #braai #lekker #Oudtshoorn #local #liefde #slaghuis #butchery

3/20/2024, 7:22:45 PM

🚚✨ Maak Maart onvergeetlik met die gerief van Onse Mense se bestellings en afleweringsdiens! Geniet topgehalte vleisprodukte, vars tot by jou voordeur gelewer. Of dit nou vir 'n gesellige familiebraai of 'n spesiale geleentheid is, ons sorg dat jy die beste ontvang sonder om jou huis te verlaat. 🛒 Bestel nou en ervaar die gemak van ons vinnige en betroubare aflewering. https://onsemense.co.za/orders-deliveries/ 📞 Kontak: Tel: 012 804 6760 | E-pos: [email protected] #Braai #LekkerEet #Vleis #OnseMense #BestelGemak #TuisAflewering #MaartMetOnseMense #KwaliteitOpJouDrumpel

3/18/2024, 9:00:19 AM

The weekend might be over — and we already can't wait for the next one! 🔥 Here's what it looks like when we're getting your tasty delights ready for the weekend feast. What did you slap on the braai or grill this weekend? Let us know in the comments! 🥩 . . . . #weekend #braai #vleis #braaivleis #meat #steak #brisket #weekend #food #recipe #foods #cook #chef #butchery

3/18/2024, 6:50:32 AM

Biltong, droëwors & chilli bites. Dit is op almal se lippe… Kom besoek ons winkel binne die Engen Garage in Rensburg vir lip-lek-lekker biltong, droëwors, chili bites en meer. Kom maak vandag nog n draai, ons wag vir jou. 61 A G Visser St. #Vleis #Meat #Slaghuis #Chops #Butchery #Heidelberg #Meat24Vleis #Meat #Steak #Biltong #Droewors #BiltongWinkel #Biltong #LekkersteBiltong #LekkersteVleis #LekkersteSteak #LambChops #Lam #Tjoppies #ChalmarSteak #Sosatie #Wors #Beorewors #Poppers #Lamb #Heidelberg #HeidelbergSlaghuis

3/16/2024, 9:00:19 AM

Dear clients You asked, we answer. As a trail run, The Meat Mob Butchery will open on Sunday the 17th of March from 9 am to 12 pm. See you on Sunday. #vleis #slaghuis #meat @followers Julle het gevra, ons antwoord. The Meat Mob Slaghuis sal Sondag 17 Maart oop wees vanaf 9 vm tot 12 nm. Sien julle Sondag.

3/15/2024, 7:38:39 AM

Dit is weer tyd vir Sosatie Saterdag. Braai, Rugby en lekker kuier saam met vriende en familie- dit klink soos ’n wen resep. Raai wat! Jy kan jou dop ook by ons bottle stoor koop wat regs langs die Garage winkel se ingang is. Kom besoek gerus ons winkel binne die Engen Garage in Rensburg. 61 A G Visser St. #Vleis #Meat #Slaghuis #Chops #Butchery #Heidelberg #Meat24Vleis #Meat #Steak #Biltong #Droewors #BiltongWinkel #Biltong #LekkersteBiltong #LekkersteVleis #LekkersteSteak #LambChops #Lam #Tjoppies #ChalmarSteak #Sosatie #Wors #Beorewors #Poppers #Lamb #Heidelberg #HeidelbergSlaghuis

3/14/2024, 5:02:00 PM

🌱🥩 Maart bring nuwe begin, en wat beter manier om dit te vier as met Onse Mense se kwaliteit vleisprodukte? Van boerewors tot biefstuk, ons bied 'n verskeidenheid van topklas vleis wat jou maaltye na 'n nuwe hoogtepunt sal neem. Ervaar die smaak van tradisie en kwaliteit met elke happie. 🛒 Verken ons wye reeks produkte en maak Maart 'n maand om te onthou. Besoek ons webwerf vir meer. https://onsemense.co.za/ 📞 Kontak: Tel: 012 804 6760 | E-pos: [email protected] #Vleis #OnseMense #MaartMetOnseMense #VleisVanKwaliteit #SmaakvolleMaaltye #TradisieEnSmaak #Braai

3/13/2024, 9:00:20 AM

Wat ń lekker dag saam met my vlam suster!! Jy is ń yster @karen_vrouvatvlam23!! Vet pret!! #vrouvatvlam #vuurenvlam #kokkedoor #kokkedoor_cindy #kokkedoor_karen #braaifamilie #onskanbraai #judges #bbqcompetition #smokingcompetition #rook #vleis

3/9/2024, 9:26:15 PM

Winskopies Geldig vanaf 08-09 Maart 2024 Terwyl voorraad hou Reg van toegang voorbehou Bepalings en voorwaardes geld Geen telefoniese bestellings 28 Dae Verouderde Rump Steak R154.95/kg Club Steak R109.95/kg Hoender Skilpadjies R129.95/kg Karoo Lusern Boerewors R99.95/kg Lam (Heel/Half) R104.95/kg Rump Sosaties R129.95/kg 🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥 #braai #BBQ #lekker #local #oudtshoorn #vars #trots #slaghuis #butchery #meat #vleis

3/7/2024, 7:37:36 PM