armanivanniekerk images

Discover Best armanivanniekerk Images of World

#food #travel #sports #news #may #tuesday

My laaste baba… jy kan maar forever my hand vas hou om aan die slaap te raak! Ek het jou bitter lief! #armanivanniekerk #mylastbaby #loveyouforever

4/28/2024, 9:40:59 PM

And in this world, they are my world. #sloanevanniekerk #armanivanniekerk #mygirls #myworld #content #iliveforyou

4/28/2024, 5:54:43 PM

Vlerkie en stertjie dag by die skool. #butterflies #sloanevanniekerk #armanivanniekerk

4/20/2024, 8:58:48 PM

Part 3 #armanivanniekerk #twogroovy #goodvibesonly

7/2/2023, 10:11:48 AM

Part 2 #twogroovy #armanivanniekerk #goodvibesonly

7/2/2023, 10:01:10 AM

Armani se • two groovy • partytjie!! Part 1 #armanivanniekerk #twogroovy #goodvibesonly

7/2/2023, 9:58:47 AM

Oom Franco en sy poppe x @francovanvreden #prinsessies #sloanevanniekerk #armanivanniekerk #oomfranco #baieliefde

2/3/2023, 6:32:41 PM

My liefling, my monkey business, TLB, squish, my Armani. Hier het die tyd ook aan gebreuk wat jy nie meer op die wiegstoel aan die slaap wil raak, maar eerder in jou eie bed, soos ń groot dogtertjie, maar altyd mamma se baba. Jy het in ń oogwink groot geword, as ek my oë toe maak onthou ek die dag wat jy gebore is in detail. My kind my liefde vir jou gaan verby die stère en die maan. Dankie dat jy my elke dag maak lag. Dankie dat jy so die moeite werd is. Ek dank God dat ek ń mamma kan wees, vir ń engel so kosbaar soos JY! #armanivanniekerk #momlife #iwillalwaysbehere #loveyou

1/13/2023, 7:28:29 PM

Armani pop se eerste King Cone. Needles to say ons moes ordentlik bad na die storie. 🍦🍫 #armanivanniekerk #icecream #oeghmaarditislekker #chocolatebek #monkeybusiness

7/25/2022, 8:41:57 AM

My Armani lief. #armanivanniekerk #bravegirl #liefjou

7/7/2022, 5:57:34 PM

If you carry one thing with you today, let it be this, you are BRAVE, you are BEAUTIFUL, you are STRONG, you are SMART, you are LOVED! #armanivanniekerk #monkeybusiness #youarestrong #staybrave #wegotyoubabygirl

7/7/2022, 8:31:29 AM

Hoe word jy al amper een my baba! 😭 #armanivanniekerk #monkeybusiness #houopgroei #mylaastebaba #liefjou

6/16/2022, 2:38:32 PM

Ons babatjie begin opstaan teen goed. HOU👏🏼 OP 👏🏼 GROEI 👏🏼 #armanivanniekerk #wordtevinniggroot #liefjou #monkeybusiness

5/26/2022, 1:00:38 PM

And then there is you. My laaste baba. Na jou sal ek nooit weer borsvoed, doeke ruil, wakker word in die nag, setpille in sit, gums massage. The list can go on. One blessed mamma. Lief jou monkey business x #armanivanniekerk #dogtertjieliefde #momlife #blessed

5/8/2022, 2:20:48 PM

1e tandjie 🦷 #armanivanniekerk #eerstetand

5/1/2022, 7:18:12 PM

Armani se eerste Easter egg hunt. #armanivanniekerk #easter #forhehasrisen #easteregghunt #cutiepie

4/20/2022, 8:59:56 AM

As al die ander siek maaitjies ice cream lollies kry en ek is te klein, gee mamma maar ń choci. Dis mos paasfees man. #armanivanniekerk #paasfees #choclatebekkie #hospitaalstories

4/15/2022, 7:41:20 PM

Dag 4. Ons is nou moeg vir die hospitaal man. #armanivanniekerk #hospitaalstories #onswilhuistoegaan #wordgesondmybaba #liefvirjou

4/15/2022, 7:38:26 PM

Word nou gesond my liefste Armani pop! Mamma is by jou. En Liewe Jesus hou jou styf vas. #armanivanniekerk #siekbaba #gesondword

4/12/2022, 1:21:26 PM

Sorry siekie x mamma bid dat jy vinnig gesond word. Lief jou my Armani pop x #armanivanniekerk #siekbaba #nikslekker #tiredasamother #gesondword

4/10/2022, 7:41:35 PM

Ons poppe!! Die twee is alles en meer! #armanivanniekerk #sloanevanniekerk #vanniekerksussies #dogtertjieliefde #regvirkerk #samesame #gedress

3/20/2022, 11:56:01 AM

Ribbetje bek! 😍 #armanivanniekerk #wordsogroot #tecutevirwoorde

2/21/2022, 8:05:12 AM

Sloane vra al van 6h af “ mamma is baba sussie wakker “ dit was skaars sekondes na Armani wakker geword het toe is Sloane in haar cot. My hart bars om te sien hoe lief die twee vir mekaar is! #sloanevanniekerk #armanivanniekerk #sussieliefde #dogtertjieliefde #jullemaakmytrots

2/16/2022, 7:09:53 PM

Word net heeltemal te vinnig groot! Lief jou my monkey business x #armanivanniekerk #sitsitso #kykvirjou #somooi #tydstaanniestilnie

2/3/2022, 11:15:58 AM

Die Here is goed vir my. Ek lief my gesin! #vanniekerks #happyfamily #myhartisvol #sloanevanniekerk #armanivanniekerk #besteman #mydennis

1/17/2022, 11:52:03 AM

ń Liefde wat seer maak… #armanivanniekerk #monkeybusiness #liefjou #myhartwilbars

12/5/2021, 7:41:38 PM

Ai my monkey business…word nou gesond toe man. #mammaliefjou #mymonkeybusiness #siekbaba #armanivanniekerk

12/5/2021, 7:12:19 PM

Ons harte is vol, en vroeg oggend ons bed ook. Armani wat met haar eie taal, ons noem dit engel taal van haar kamer af roep vir mamma en Sloane wat om die hoek loer, haar eerste woorde “ hallo mamma ek het jou gemis “ Hierdie is liefde! #sloanevanniekerk #armanivanniekerk #onspoppe #volharte #liefjulleso #dankiejesus

11/14/2021, 8:16:21 AM

Armani lief het bellies gekry. Jy is so mooi my poppie! #armanivanniekerk #sterkpoppie #blingbling #angelface

11/13/2021, 6:26:10 PM

Waar is die tyd heen! Nou eet jy al kossies. En lovit! Ons is lief vir jou Armani! #pampoenbek #lagbek #happybaba #armanivanniekerk

11/12/2021, 6:48:59 PM

4 maande met die lyfie! Pure love and joy! Armani lief jy is my hart, jy is so vriendlike klein mensie. Jou bree glimlagie is die mooiste mooi, en jou blou oogies wat altyd skitter. #armanivanniekerk #4maande #onsharteloopoor

10/31/2021, 7:51:19 PM

Jy word so vinnig groot my Armani lief! #armanivanniekerk #tummytime #letsplay

10/25/2021, 12:52:59 PM

Sjoe ek weet nie wat ek gedoen het om julle te verdien. Mamma is so so so lief vir julle. #mypoppe #dogtertjieliefde #prinsesse #sloanevanniekerk #armanivanniekerk #myhelelewe

7/6/2021, 4:01:28 PM

We made a wish and you came true. #armanivanniekerk #weloveyouso #ourtiny #youareperfect #desire #faith #familyof4 #complete #happy

7/3/2021, 4:16:55 PM