Boerekos images

Discover Best Boerekos Images of World

#food #travel #sports #news #may #friday

Ons maak hierdie week die heerlikste geregte vir ‘n soete herfs. Geen Suid-Afrikaanse kosprogram wat sy sous werd is sal so ‘n tema aanpak sonder om oor souskluitjies te gesels nie, en in vandag se geval, GEBAKTE SOUSKLUITJIES. Luisteraar Heleen-Mari Pretorius van Springs deel vandag haar familieresep met ons. Kluitjies is basies meel, sago of rys wat met ’n lepel in kookwater geplaas en dan gekook word. Daarna word dit met botter, suiker en kaneel voorgesit, en soms met vla. Kluitjies kan ook in ’n sop of bredie gekook word. In Afrikaans kan kluitjie ook "leuen" beteken, soos in die skertsende uitdrukking "om kluitjies te bak" - om leuens te vertel. Maar genoeg stories, kom ons hoor hoe maak Heleen-Mari haar GEBAKTE SOUSKLUITJIES. Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

5/10/2024, 10:00:34 AM

Ons maak hierdie week die lekkerste nageregte vir ‘n soete herfs. Soms lê die warmte van ‘n gereg nie in die temperatuur daarvan nie, maar eerder in die smaak van bestanddele: pampoen met neutmuskaat, kaneel en gemmer… Pampoene verteenwoordig die essensie van herfs en bied nie net 'n ryk en aardse geur nie, maar ook 'n oorvloed moontlikhede en pampoene se kleur weerspieël die veranderende blare, wat warmte by enige seisoenale kostafel voeg. Voeg daarby die geure van die drietal speserye – kaneel, neutmuskaat en gemmer – wat in heelwat geregte en drankies in die kouer maande voorkom, is jou geurprofiel vir ‘n winterwenresep volmaak! My resep vir hierdie week is PAMPOENKAASKOEK. Hierdie pompoenkaaskoek is 'n heerlike lekkerny wat perfek is vir enige spesiale geleentheid. Die sagte, romerige kaaskoek is gekombineer met die unieke geur en smake van die seisoen wat 'n liplekker ervaring bied wat jou mond sal laat water. Maak dit vandag en ontdek die ware betekenis van hemelse smaak! Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

5/8/2024, 10:00:40 AM

BLOEMFONTEIN - 22 Mei 2024. 5% afslag op boks opsies (hou by spesifieke groottes maar maak jou boks vol met die geregte waarvan jy hou). Kan boks opsies slegs via whatsapp bestel. Maak SEKER jy het van ons heerlike gevriesde etes of gluten free gerete in jou vrieskas om te verseker jy kan gesonde etes aan jou gesin voorsit‼️‼️ ✔️Vinnige voorbereiding/verhitting van maaltye ✔️Geen preserveer middels ✔️Kwaliteit vleis word gebruik ✔️Gebruik slegs plaasvars melk ✔️Tyd besparing ✔️Waarde vir geld ✔️Ideaal vir studente en besige gesinne ✔️Gluten vrye maaltye Bestel via whatsapp by 📱 079 432 7643. Bestel voor of op 19/5/2024… Stuur hoeveelhede, groottes, aflewerings adres en email adres! Ons lewer gratis af 🚗 vir enige bestelling bo R500 anders R50 afleweringsfooi. #lekkerkos #bloemfontein #letseat #frozenmeals #proesooshuis #michellesekombuis #boerekos #glutenfree #yummy #food #glutenfreefood #foodforthesoul #michellesekombuiskos #familytime

5/8/2024, 8:50:53 AM

We are more than just a venue. We offer weekday bookings and catering services to make your event a super special success. Whether it’s a corporate meeting, team-building retreat, or special celebration, our professional team is here to ensure everything runs smoothly. Contact us today to discuss your event needs and book your date! www.tikvalodge.com #EventVenue #CateringServices #TikvaLodge #ThabazimbiGetaway #ThabazimbiAccommodation #HomeAwayFromHome #ThabazimbiVerblyf #Trooskos #Boerekos #ThabazimbiVenue #Functions #Events #Accommodation #CaravanCamping

5/7/2024, 3:50:43 PM

Ons maak hierdie week die heerlikste geregte vir ‘n soete herfs… onder andere warm poedings wat jou hart en siel gaan opwarm in die koue aande. Op ‘n Dinsdag kuier ‘n bekende gas in die Frans Kook-kombuis, en musikant Chanie Jonker deel vandag haar resep vir ‘n heerlike en dekadente WARM SJOKALADEFONDANT met ons. Twee glansryke Franse sjefs beweer dat hulle die sjokoladefondant uitgevind het. Die eerste is Michel Bras, 'n Michelin-ster-sjef, wat die coulant au chocolat, wat vertaal as “loperige sjokolade” in 1981 geskep het om die herinnering op te roep om warm sjokolade te drink om op te warm na 'n gesinski-uitstappie. Die tweede is Jean-Georges Vongerichten. In sy New Yorkse restaurant in 1987 het hy honderde miniatuur sjokoladekoeke uit die oond gehaal voordat dit deurgaar was. Die binnekante was nog sag en loperig, en daar was nie tyd om die fout reg te stel nie. Ten spyte van die fout was sy gaste gaande daaroor hy hbedien dit sedertdien. Sy mag dalk nie ‘n Franse kosmeester wees nie, maar die musiek wat sy meesterlik maak is net so soet, en Chanie gaan haar resep met ons deel. Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

5/7/2024, 10:00:20 AM

Welkom by Frans Kook en ons gesellige kombuis waar ek hierdie week die kouer aande met die warmte van dekadente lekkernye opwarm. Kom saam met my op 'n reis deur 'n soet spyskaart met vertroostende poedings waar elke lepel vol 'n viering is van die seisoen se soete oorvloed en die vreugde van eenvoudige plesiertjies. Van klassieke gunstelinge tot innoverende kinkels gaan hierdie week 'n smaak-avontuur wees wat jou herfsaande sal versoet! Ons skop die week af met ‘n maklike GEBAKTE RICOTTA-EN-FRAMBOOSPOEDING wat jy in minder as ‘n uur van voorbereiding tot lekker smul kan doen. Ricotta-kaas word tradisioneel gemaak deur die dikmelkwater, of dan wei, van ander kaasproduksie te gebruik. Wat die oorsprong van Ricottta-kaas aanbetref, kom ons begin met die naam. Soos dit dikwels gebeur, veral in die geval van bestanddele en resepte, verberg die etimologie van 'n woord die geheime van sy betekenis. Ricotta kom van die Latynse "recoctus", wat letterlik “twee keer gekook” beteken. Tydens die produksie van kaas soos Pecorino of Parmesaan, word die melk van die wei geskei wanneer die verdikkingsfase begin. Dis wanneer die wei weer gekook word wat ons Ricotta-kaas met sy lae vetinhoud en besonderse smaak. En daarmee natuurlik hierdie heerlike warm poeding kan maak! Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

5/6/2024, 10:17:10 AM

Bederf jou geliefdes hierdie Moedersdag met n heerlike ete! Kom geniet n buffet-styl ete met al jou gunstelling kookkosdisse🤍 🏠Plek: Waterlily Cove Guesthouse, Faerie Glen, Pretoria ⏳️Wanneer: 12 Mei 2024, 13:00 🍽Prys: R300 per persoon *Alkohol word nie op die persieel verkoop nie, so voorsien asb jou eie* Sien julle daar!✨️ #pretoriaguesthouse #pretoria #mothersday #mothersdaylunch #faerieglen #guesthouse #southafricanhospitality #johannesburg #pretoriaevents #buffetlunch #boerekos #family #pretoriaeast

5/5/2024, 8:30:18 AM

Dis Saterdag, en dit beteken net een ding: ons braai! Ons maak heerlike BLATJANG-HEUNING TJOPS OOR DIE KOLE, en die kombinasie gee ons vleisie die heerlikste pikante smaak! Dit werk net so goed met varktjops of hoender. Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

5/4/2024, 10:00:26 AM

Happy Friday! Time to get that braai going! Pop in to pick up your favourite Boerewors. We have 6 delicious varieties in store, including chicken, lamb and organic. We also have lamb loin and marinated chicken. Open Monday to Sunday from 11am to 4pm in Kits or North Van. #africanbreese #southafricanfood #boereworsandbraaivleis #summerinvancouver #southafricanfoodvancouver #nougaanonsbraai #braaitime #boerewors #traditionalboerewors #lambboerewors #chickenboerewors #organicBeefboerewors #organicbeefandporkboerewors #organicboerewors #beefboerewors #Beefandporkboerewors #boerekos #localislekker #braaivleis #braaivleisvancouver #supportlocal #womeninbusiness #keto #ketodiet #paleo #paleodiet

5/3/2024, 6:00:42 PM

Hiérdie Sondag [5 Mei] op die spyskaart! [ A la Carte ontbyt en middagete spyskaart is ook beskikbaar vir diegene wat iets anders verkies. Ook natuurlik altyd #KerrieAfval ] ❤️ 💛 💚 #nuweplaaspadstal #padstal #farmstall #shopeatplay #swartland #malmesbury #riebeekvalley #familytime #plaaslewe #boerekos #huiskos

5/3/2024, 5:01:35 PM

Vrydag 3 Mei TipsyCow bied aan ..Pieter Strydom en gratis potjiekos vir almal wat bar "tab" van R100 of meer het. (Of koop een vir R50) een per klient terwyl voorraad hou! @Pieter Strydom #boerekos #potjiekos #goeiemusiek #liveentertainment #SAMA28 #fyp #tiktoksa #placestovisit #partyvenue #spesialmoments #thingstodoinpretoria #timeofyourlife

5/3/2024, 11:55:08 AM

Op ‘n Vrydag maak een van ons luisteraars kos hier op Frans Kook. Ek karring nou al weke aan my goeie vriend Louis de Villiers van Springs vir sy heerlike HOENDER-GARNAAL KERRIEPOT resep, maar soos dit met ons ons ou mense gaan, werk die geheue nie altyd saam nie! Ons maak die week resepte met heuning as bestanddeel, en gebruik ons di took in Louis se resep. Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

5/3/2024, 8:49:02 AM

If you love being outdoors, Tikva Lodge is the perfect place for you! Book your stay with us and experience so much of nature’s beauty. Along with the wildlife on our premises such as zebra, wild buck and cattle, we also offer a bit more for the adventure-seeker! We have space for MTB routes, fishing, space for long nature walks, and beautiful bird-watching opportunities. We have the full package for the ourdoor-lover, and those who want to share their love for nature with their family. Book your stay with us and experience everything Tikva and its beautiful nature has to offer. #TikvaLodge #ThabazimbiGetaway #ThabazimbiAccommodation #HomeAwayFromHome #ThabazimbiVerblyf #Trooskos #Boerekos #ThabazimbiVenue #Functions #Events #Accommodation #CaravanCamping

5/2/2024, 12:39:14 PM

Vrydag 3 Mei TipsyCow bied aan ..Pieter Strydom en gratis potjiekos vir almal wat bar "tab" van R100 of meer het. (Of koop een vir R50) een per klient terwyl voorraad hou! @Pieter Strydom #boerekos #potjiekos #goeiemusiek #liveentertainment #SAMA28 #fyp #tiktoksa #placestovisit #partyvenue #spesialmoments #thingstodoinpretoria #timeofyourlife

5/2/2024, 9:57:10 AM

Ons doen weer 'n heerlike #buffet #Boerekos middagete waar mammas agteroor kan sit en die bederfdag geniet! Hier kan die kinders groot en klein speel, lekker-speel, plaas-speel! Besprekings noodsaaklik Middagete vanaf 12h00 Kontant/kaart kroeg beskikbaar Buffet: Groentesop en Plaasbrood Hoenderpastei, ‘Beef Stroganoff & Mash’ Geelrys, Roerbraai Groente, Pampoenkoekies, Aartappelgereg, Soetpatat, Groenslaai Souskluitjies & Vla Volwassenes R300pp [ Voorskool R60pp | Laerskool R100 ] Vir besprekings en meer inligting kontak ons gerus by [email protected] Opgewonde dat #NiftyMee van 13h - 15h kom kuier om gesigverf te doen! #NuweplaasPadstal #shopeatplay #moedersdagete #mothersdaylunch

5/1/2024, 6:28:52 PM

Sluit by ons aan vir die bekendstelling van ons nuwe Sondag Middagete Spyskaart hierdie naweek! *Neem kennis van ons middagete prys verhoging. Datum: Sondag, 5 Mei 2024 Spyskaart: 4 Prys: R170 per persoon Besprekings is noodsaaklik: (044) 696-6262 Sien julle Sondag vir ‘n wonderlike gesinsdag! 🍽️ #SondagMiddagete #NuweMenu #BesprekingsNoodsaaklik #BrinkleysKleinbrak #Sondagmiddagete #Besprekings #Boerekos #HeerlikeKos #LocalExperience #KleinBrakrivier

5/1/2024, 10:05:48 AM

Op ‘n Woensdag bring ek een van my allergunstelingresepte saam en vandag maak ons ;n heerlike RUSSIESE HEUNINGKOEK, of dan ‘n MEDOVIK. Die samestelling herinner aan die Jodetert wat so geliefd is in Suid-Afrika, en neem ook nogal ‘n tydjie om voor te berei. En soos die Jodetert, is die smaak die moeite en tyd werd. Dit is dekadent, pragtig en absoluut heerlik. Die heuningkoek bestaan uit bros en dun koeklae wat deur dik roomkaasvulsel geskei word. Die eindresultaat is 'n opvallende nagereg wat beslis sal beïndruk. Die heuningkoek kom direk uit Rusland. Medovik, wat in Russies na "heuning" vertaal, is 'n gewilde nagereg wat slegs vir die mees spesiale geleenthede gereserveer word. Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

5/1/2024, 10:00:22 AM

Our May weekend events are fully-booked! At Tikva, we love having families and friends celebrate birthday parties, baby showers, and even youth camps! Our weekends for the month of May are unfortunately fully booked, but if you would like to use our venue for your special occasion, be sure to contact us for any weekends in June. Bookings: Celia - 084 580 8460 #TikvaLodge #ThabazimbiGetaway #ThabazimbiAccommodation #HomeAwayFromHome #ThabazimbiVerblyf #Trooskos #Boerekos #ThabazimbiVenue #Functions #Events #Accommodation #CaravanCamping

4/30/2024, 5:54:16 PM

Indulge in Private Chef's Sunday Lunch Buffet, crafted with love and served in the comfort of your home. Elevate your weekend with our Food with Thought catering experience. Book now for a delicious Sunday feast! Contact us on WhatsApp 082 616 5625 to discuss your menu. #FoodwithThought #SundayLunch #PortElizabeth #chefmade #foodinpe #Boerekos #sundaytraditions #SouthAfrica #Gourmet #SundayFeast #Buffet #Qualitycatering #qualitycatering #portelizabethsouthafrica🇿🇦 #privatechef #buffetfood #portelizabethfood

4/30/2024, 11:24:42 AM

Hierdie week kuier ons in die spreekwoordelike land van melk en heuning, en maak heerlike resepte met soete heuning as bestanddeel. So van soet gepraat: wie het al geluister na die soet klank van die nuwe groep West? West is 'n splinternuwe mansgroep wat bestaan uit Ernie Bates, Mac Young en Hugo Hewitt. Die driemanskap kan werklik goed sing en harmoniseer soos jy nog nooit tevore gehoor het nie. Hulle konsentreer op goeie gehalte country en ek is baie opgewonde oor die tipe klank wat hulle op die verhoog skep. Hugo Hewitt kuier vandag in die Frans Kook ateljee, en maak vir ons liplekker HEUNING-MOSTERD HOENDER. Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

4/30/2024, 10:00:31 AM

TipsyCow bied aan ..Pieter Strydom en gratis potjiekos vir almal wat bar "tab" van R100 of meer het. (Of koop een vir R50) een per klient terwyl voorraad hou! @Pieter Strydom #boerekos #potjiekos #goeiemusiek #liveentertainment #SAMA28 #fyp #tiktoksa #placestovisit #partyvenue #spesialmoments #thingstodoinpretoria #timeofyourlife

4/29/2024, 6:54:50 PM

Die ou San-volke van die Kalahari het die mooiste storie oor die oorsprong van die mens vertel: Hottentotsgot was op die oewer van die rivier vasgekeer en kon dit nie oorsteek om by sy familie te kom nie. By het aangebied om Hottentotsgot op haar rug te vat en oor die rivier te vlieg, maar halfpad oor die water het ‘n sterk wind By af begin druk. By het aanhou probeer en teen die wind geveg, en uiteindelik ‘n pragtige blom die rivier sien afdryf. Uitgeput het By vir Hottentotsgot op die blom laat afklim, en toe uitgeput lang hom neergeval en gesterf. Toe die son die volgende oggend opkom, het daar ‘n klein mens-baba opgekrul in By se plek gelê. Die ou volksverhaal is bewys dat ook die San-volke die belangrikheid van bye in die voortbestaan van die mensdom erken het. Hierdie week kuier ons dan in die land van melk en heuning, en maak heerlike kos met die soete nektar uit een van Moeder Natuur se mees-enigmatiese wonders. Die verwysing na heuning kom reeds in Eksodus in die Bybel voor, en het die mens reeds meer as 8,000 jaar gelede begin om heuning te versamel, soos aangedui word deur 'n skildery in 'n grot in Valencia, Spanje. Vir ons kitskos Maandagresep, maak ons VARKWORSIES MET TAMATIES EN EIERS, ‘n heerlike eenbakgereg gegeur met heuning en mosterd. Hierdie gereg is ideaal vir ontbyt, of sommer ‘n lekker aandete op ‘n koue wintersaand soos vanaand saam ‘n heerlike vars Franse broodjie en slaai. Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

4/29/2024, 10:00:37 AM

Heerlike bord #boerekos @ #nuweplaaspadstal 😋 Vandag bedien met komplimentêre sago poeding! #shopeatplay #sundaylunch #padstal #farmstall #swartland

4/28/2024, 7:30:03 PM

Op ‘n Saterdag braai ons hier by Frans Kook, en vier ons hierdie week die koms van die herfs met heerlike resepte wat liggaam en siel sal opwarm. Dis natuurlik ook Vryheidsdag vandag in Suid-afrika. Vandag se GEROOSTERDE HOENDER MET KRUIE-OLIE is ‘n baie interresante manier van die hoender opdien. Besprinkel ‘n mooi snyplank met gekapte kruie bedruip in olie en sitrusskil voordat jy die vleis bo-op laat rus. Nie net lyk dit smaaklik en Keurig nie, maar die gaar vleis absorbeer die aroma van die kruie. Die kruisesous kan tot 2 dae voor die tyd gemaak word. Bedek dit net en verkoel. Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

4/27/2024, 6:58:04 PM

Namate die herfs homself vestig met sy kraakvars aandlug en gesellige samesyn, tree varkvleis na vore as die perfekte kulinêre metgesel vir die seisoen, sê luisteraar Ina Marè van Potchefstroom. Ryk varkgeregte roep warmte op, wat dit ideaal maak vir koue aande. Of dit nou perfek gerooster is met seisoenale speserye, in 'n vertroostende bredie geprut word, of in pasteie gevorm word, bied varkvleis veelsydigheid en diepte van geur wat die aardse kleure en robuuste bestanddele sinoniem met herfs-oeste perfek komplementeer. Van sagte varktjops versier met gekarameliseerde appels tot Ina se GEVULDE VARKVLEISROL wat ons vandag maak, is varkvleis in die herfs ‘n uitnodiging om die oorvloedige geure van die seisoen te geniet. Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

4/27/2024, 11:55:25 AM

BLOEMFONTEIN - 2 Mei 2024. 5% afslag op boks opsies (hou by spesifieke groottes maar maak jou boks vol met die geregte waarvan jy hou). Kan boks opsies slegs via whatsapp bestel. Prys verhoging 1 Mei 2024‼️ Maak SEKER jy het van ons heerlike gevriesde etes of gluten free gerete in jou vrieskas om te verseker jy kan gesonde etes aan jou gesin voorsit‼️‼️ ✔️Vinnige voorbereiding/verhitting van maaltye ✔️Geen preserveer middels ✔️Kwaliteit vleis word gebruik ✔️Gebruik slegs plaasvars melk ✔️Tyd besparing ✔️Ideaal vir studente en besige gesinne ✔️Gluten vrye maaltye Bestel via whatsapp by 📱 079 432 7643. Bestel voor of op 27/4/2024… Stuur hoeveelhede, groottes, aflewerings adres en email adres! Ons lewer gratis af 🚗 vir enige bestelling bo R400 anders R40 afleweringsfooi. #lekkerkos #bloemfontein #letseat #frozenmeals #proesooshuis #michellesekombuis #boerekos #glutenfree #yummy #food #glutenfreefood #foodforthesoul

4/27/2024, 7:31:17 AM

Are you joining the Thabazimbi Landbou Skou? This is the biggest show of the year! So be sure to book your accommodation at Tikva Lodge before our chalets, caravan stands, and self-catering units get fully booked. 📞 084 580 8460 📧 [email protected] #TikvaLodge #ThabazimbiGetaway #ThabazimbiAccommodation #HomeAwayFromHome #ThabazimbiVerblyf #Trooskos #Boerekos #ThabazimbiVenue #Functions #Events #Accommodation #CaravanCamping @discover_thabazimbi

4/26/2024, 9:53:56 AM

Vandag in die studio - die lekkerste kleinkoekies en beskuit. Kry al die resepte in @landbou #landbou #boerekos #koekies #kleinkoekies #koffieenbeskuit 📷 @striped_fox_photography

4/25/2024, 8:17:02 PM

Kom kuier saam vir 'n gesellige Sondagmiddagete hier by ons! Bring die familie en vriende vir 'n lekker bord #plaaskos en geniet die vars plaaslug. [ A la Carte ontbyt en middagete spyskaart is ook beskikbaar vir diegene wat iets anders verkies. ] ❤️ 💛 💚 #nuweplaaspadstal #padstal #farmstall #shopeatplay #swartland #malmesbury #riebeekvalley #familytime #plaaslewe #boerekos #huiskos

4/25/2024, 12:11:08 PM

Dis Woensdag en dus my beurt om ‘n gunsteling herfsresep met julle ted eel. Pampoene en skorsies verteenwoordig die essensie van herfs en bied nie net 'n ryk en aardse geur nie, maar ook 'n oorvloed moontlikhede. Van heerlike soppe tot dekadente pasteie, ken pampoen se veelsydigheid geen perke nie, en wissel van sout na soet geregte. Pampoene se kleur weerspieël die veranderende blare, wat warmte by enige seisoenale kostafel voeg. Boonop spog pampoene met gesondheidsvoordele en is propvol voedingstowwe wat hulle net so voedsaam as heerlik maak. In wese is pampoene en skorsies tipiese herfskos wat troos, warmte en die oesseisoen se oorvloed simboliseer. Herontdek die herfs met my heerlike PAMPOEN-FONDUE, 'n dekadente versnit van romerige pampoen en gesmelte kaas met 'n tikkie seisoenale speserye. Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

4/24/2024, 11:00:09 AM

Julle sal met my en sopraan Arina de Witt saamstem dat die lekkerste aspek van die herfs- en wintermaande beslis die warm kos is wat ons kan maak om die koue te verdryf. En wat is lekkerder as MELKKOS, vra Arina. Sy het in Maart vanjaar ‘n lekker somerresep gedeel, en dit voel skielik so lank terug! Arina self bring haar warm sopraanstem na die Atterburyteater toe vanaf 4 tot 6 Junie met die terugkeer van die trefferproduksie Gè Sing: Hoor my Lied! Daar is heelwat resepte vir MELKKOS maar, sê Arina, vandag se resep is beslis die lekkerste een nog! C. Louis Leipoldt skryf die volgende oor MELKKOS destyds in sy rubriek, Polfyntjiers vir die Proe: “Wie herinner hom nie uit sy jongdae 'n koue winteraand toe Moeder 'n sopkom opgedis het vol met heerlike sagte witmeelkluitjies, swemmende in die verdikte melk, met kaneel, foelie en miskien 'n paar korrels piment daarin nie? Die ernstige bekommernis vir die kok, as so 'n skottel klaargemaak moet word, is om die kluitjies lig te kry en te hou. Die resepte verskil hieromtrent, maar ou tant Alie het altyd beweer dat dit beslis nodig is dat die kok 'n yskoue hand moet hê en dat die melk siedend kokend moet wees as elke kluitjie daarin verdrink.” Kom ons maak MELKKOS saam Arina. Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

4/24/2024, 10:01:55 AM

Looking for a caravan camping site? Or looking for a family-getaway destination? At Tikva Lodge, we have family-oriented accommodation, and family means the world to us. We know just how much it means to be able to unwind over a weekend and see your kids have a blast. Imagine a caravan camping sight with luscious grass for the kids to play on, a big jungle gym, a trampoline, and a pool! What more do you need when camping? Book your accommodation with us and experience tranquilitity in midst of the bushveld while your kids enjoy our spacious play grounds. 📞 084 580 8460 📧 [email protected] #TikvaLodge #ThabazimbiGetaway #ThabazimbiAccommodation #HomeAwayFromHome #ThabazimbiVerblyf #Trooskos #Boerekos #ThabazimbiVenue #Functions #Events #Accommodation #CaravanCamping

4/23/2024, 4:29:55 PM

Dagsè, en hartlik Welkom by Frans Kook op hierdie heerlike herfsdag! Ja, dit is weer daardie tyd van die jaar wat N.P. van Wyk-Louw so mooi beskryf is sy gedig, Vroegherfs: Die jaar word ryp in goue akkerblare, in wingerd wat verbruin, en witter lug wat daglank van die nuwe wind en klare son deurspoel word; elke blom word vrug, tot selfs die traagstes; en die eerste blare val so stilweg in die rookvaal bos en laan, dat die takke van die lang populiere al teen elke ligte môre witter staan. Van Wyk-Louw gebruik natuurlik hierdie natuurbeeld simbolies vir die mens se lewe, maar hier in die Frans Kook-kombuis is dit ons inspirasie vir die lekkerste herfsresepte. Vul jou huis met die aromas van die seisoen: kaneel en neutmuskaat, geurige kruie soos roosmaryn en vrugte soos suurlemoen en appels. Geregte met ondertone van naeltjies en vanielje, peppermint en klapper. Warm pampoengeregte en botterskorsiesop, gemmerkoekies en appeltert. Kombuis toe, liewe luisteraars, ek proe die herfs! Vir ons vinnige kitsgereg op hierdie pragtige Herfs-Maandag, wat is dan nou lekkerder as ‘n vinnige en maklike KORSLOSE APPELTERT? Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

4/22/2024, 11:48:11 AM

South African🇿🇦 night! Got to share my heritage which evidently centers much around food. #southafricanculture #boerekos #heritage

4/21/2024, 5:50:52 PM

Die dae is nou baie koeler, maar dis Saterdag, en ons braai! Spanje is een van meer as 'n dosyn lande aan die Middellandse See en geniet baie sonskyn. Daarom bevat Spaanse kos 'n wye verskeidenheid vars vrugte en groente, graankosse en neute, 'n groot verskeidenheid vis uit die Atlantiese Oseaan en die Middellandse See, asook rooivleis en varkvleis. En dis waar vandag se resep vir SPAANSE PAPRIKA-STEAKS MET BLOUKAASBOTTER. Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

4/20/2024, 10:00:23 AM

Vandag in die studio — etes vir koue aande. Almal is maklik, vinnig om te maak, bekostigbaar en gemaak met alledaagse bestanddele. Kry die resepte in @landbou. #landbou #boerekos #wateetonsvanaand #winterkos 📚 @landbou 📷 @striped_fox_photography

4/19/2024, 9:08:11 PM

BLOEMFONTEIN - 25 April 2024. 5% afslag op boks opsies (hou by spesifieke groottes maar maak jou boks vol met die geregte waarvan jy hou). Kan boks opsies slegs via whatsapp bestel. Prys verhoging 1 Mei 2024‼️ Maak SEKER jy het van ons heerlike gevriesde etes of gluten free gerete in jou vrieskas om te verseker jy kan gesonde etes aan jou gesin voorsit‼️‼️ ✔️Vinnige voorbereiding/verhitting van maaltye ✔️Geen preserveer middels ✔️Kwaliteit vleis word gebruik ✔️Gebruik slegs plaasvars melk ✔️Tyd besparing ✔️Ideaal vir studente en besige gesinne ✔️Gluten vrye maaltye Bestel via whatsapp by 📱 079 432 7643. Bestel voor of op 20/4/2024… Stuur hoeveelhede, groottes, aflewerings adres en email adres! Ons lewer gratis af 🚗 vir enige bestelling bo R400 anders R40 afleweringsfooi. #michellesekombuis #frozenmeals #mealexcitement #bloemfontein #boerekos #delicious #food #glutenfree #order #online #at www.michellesekombuis.co.za Link in bio‼️

4/18/2024, 5:26:15 PM

Come #braai with us #next #Saturday at Tikva Lodge! Bring the family and come experience a fun-filled public holiday with us, next Saturday, with what we as South Africans live for - a #Braai! There will be a jumping castle for the kids too, and the pool will be open. Bring your own meat and cooler box, and we will provide South Africa’s famous ‘Pap & Sous’. Day Visitor fee: R80 per adult R40 per child (Price includes ‘Pap & Sous’) Bookings Essential: Celia - 📞 084 580 8460 #TikvaLodge #ThabazimbiGetaway #ThabazimbiAccommodation #HomeAwayFromHome #ThabazimbiVerblyf #Trooskos #Boerekos #ThabazimbiVenue #Functions #Events #Accommodation #CaravanCamping

4/18/2024, 5:02:55 PM

Die Mediterreense dieet bly homself bewys as een van die gesondste maniere om te eet. In 2021 is dit deur die Amerikaanse News & World Report vir die vierde agtereenvolgende jaar as die beste dieet aangewys. Die Mediterreense dieet is meer gesonde eetgewoontes as 'n beperkende dieet. Dit beklemtoon 'n wye verskeidenheid vrugte en groente en sluit ook gereeld vis, neute en ander voedsel met gesonde vette in, terwyl verwerkte voedsel, rooivleis in oormaat en verfynde grane, soos witbrood, beperk word. Alhoewel ons skedules dit moeilik toelaat om daagliks ‘n volle maaltyd aanmekaar te slaan, kan dit versteekte voordele inhou om 'n maaltyd tuis te kook en te sit en geniet eerder as om onderweg of voor die televisie te eet, en dan is dit baie keer wegneemetes ook. As ons sonder afleiding eet en die ete meer van 'n gebeurtenis maak, is ons geneig om meer in pas te wees met ons liggame en minder kalorieë in te neem as wanneer ons aandag afgelei word wanneer ons eet. En ja, die samesyn om die tafel laat enige kos mos lekkerder smaak. Vir my gunestelingresep die week, vertel ek vir julle hoe om my SKAAPSKENKELS MET ‘N GRIEKSE INVLOED te maak. Meditireens met ‘n lekker Suid-Afrikaanse invloed. Soos die Grieke sê: Kalí órexi! Smaaklike ete. Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

4/17/2024, 10:00:31 AM

Looking for a #bushveld #holiday? If you’re looking for a bushveld holiday or breakaway near Thabazimbi, South Africa, Tikva Lodge is the perfect choice. Our accommodation is perfect for families, and couples who are nature-lovers and enjoy seeing beautiful bird species flying overhead. We are located approximately 100km from amazing tourist attractions such as the world-renowned Sun City Resort, the Pilanesberg National Park and the stunning Zebula Golf Estate & Spa (how about a day of golf for the men and a luxurious spa day for the ladies?) For those who want to experience the fullness of Thabazimbi, South Africa, we have Marakele National Park and Marakele Animal Sanctuary right next to Tikva Lodge with lions, tigers, and so much more! With just a short drive, you can experience the Wildlife that make us South Africa, the nature that call us the bushveld, and the serenity that call us Tikva lodge. To all holiday makers, Tikva Lodge and our surroundings have so much to offer - a perfect fit for your next family holiday. It’s a perfectly quiet breakaway destination, offering the best cuisine and experiences. For bookings & pricing, contact Celia at: 📞 084 580 8460 📧 [email protected] #TikvaLodge #ThabazimbiGetaway #ThabazimbiAccommodation #HomeAwayFromHome #ThabazimbiVerblyf #Trooskos #Boerekos #ThabazimbiVenue #Functions #Events #Accommodation #CaravanCamping

4/16/2024, 3:49:28 PM

Ons maak hierdie week weer heerlike Meditireense disse. Op ‘n Dinsdag deel een van ons kunstenaarsvriende ‘n lekker resep, en vandag het ek ‘n besonderse spesiale gas wat inloer. Hier is so paar leidrade: sy loopbaan in die uitsaaiwese strek meer as 40 jaar, van die ou Springbok Radio dae van Squad Cars en Jet Jungle, tot sigaretadvertensies en die Wêreldbeker-rugbytoernooi van 1995. Hy staan bekend as “Die Stem” en het pas sy memoir, Confessions of a Voice Artist, vrygestel. Maar wag, voor ek te veel weggee en die verassing bederf, kom ons gesels met “Die Stem” homself. Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

4/16/2024, 10:00:36 AM

As ‘n mens deesdae die woord “dieet” hoor, dink jy dadelik aan smaaklose, geurlose en sommer net verbeeldinglose bleek kos. Die Mediterreense dieet kon nie verder daarvan wees nie. Inteendeel, dit is 'n hartgesonde eetpatroon en leefstyl wat die voedselsoorte bevat van mense wat in die lande rondom die Middellandse See woon. Die Mediterreense dieet beklemtoon die verbruik van vrugte, groente, volgraan kosse, boontjies, neute, peulgewasse, olyfolie en smaakvolle kruie en speserye. Om vis en seekos verskeie kere per week te eet, word aangemoedig, asook om pluimvee, eiers, kaas en jogurt matig te geniet. Lekkergoed en rooivleis moet liefs gehou word vir spesiale geleenthede. Vandag se kitsresep vir smaaklike GEBAKTE TUNABALLETJIES voldoen aan hierdie vereistes, en is boonop supermaklik. Net so saam ‘n heerlike slaai, of saam met jou gunsteling pasta en sous, gaan hierdie gou ‘n gensteling word in jou huis! Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

4/15/2024, 10:00:39 AM

Lekker gebakte skaapnek, warm of koud vir die volgende dag! #skaapnek #boerekos #linden #bestinjoburg

4/14/2024, 2:41:47 PM

Op ‘n Saterdag braai on shier by Frans Kook, en vandag maak ons die lekkerste BEESVLEISPOTJIE IN ROOIBOSTEE MET PATATS. Die Nederlandse hutspot het tydens die Beleg van Leiden in 1574 tydens die Tagtigjarige Oorlog in Nederland ontwikkel. Hutspot, wat steeds op die jaarlikse herdenking van die beleg van Leiden gemaak word, lyk baie soos potjiekos, want dit is 'n gelaagde mengsel van groente en dikwels vleis. Die oorspronklike hutspot-resep het gekom van die gaar stukkies groente wat tydens die beleg deur Spaanse soldate in potte agtergelaat is, wat die honger Leideners toe geëet het. Die gereg het 'n simbool van hul oorwinning geword en is aangepas by moderne tye. Toe die Nederlanders in 1652 in die Kaap aangekom het, het die tradisie saam met hulle gekom. Hierdie potjies was ideaal vir die tyd, want hulle behou hitte uitstekend en as sodanig prut kos ure aaneen – wat lei tot sagte vleis en bredies. Die potte was ook perfek om vleis te bêre tot die volgende ete. Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

4/13/2024, 10:00:22 AM

Luisteraar Shana Brink van Springs kuier vandag in die Frans Kook-kombuis met haar BEESSTERT-ROOIBOSBREDIE MET STAMPMIELIES EN BONE. Praat van ‘n egte Suid-Afrikaanse dis! Stampmielies en bone, of dan samp en bone, is ‘n integrale deel van die Xhosa-koskultuur, en word dit “umgqusho” genoem. Sommige sjefs voeg gewoonlik ui, knoffel en speserye by stampmielies en bone om die smaak te verbeter maar die Xhosa-weergawe, bedien met botter of vet, was glo Nelson Mandela se gunstelingdis. Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

4/12/2024, 7:46:12 PM

Kom kuier saam vir 'n gesellige Sondagmiddagete hier by ons! Bring die familie en vriende vir 'n lekker bord #plaaskos en geniet die vars plaaslug. [ Ons A la Carte ontbyt en middagete spyskaart is ook beskikbaar vir diegene wat verkies iets anders. ] ❤️ 💛 💚 #nuweplaaspadstal #padstal #farmstall #shopeatplay #swartland #malmesbury #riebeekvalley #familytime #plaaslewe #boerekos #huiskos

4/11/2024, 6:00:17 PM

Visit @boere.sjiek for some sjiek boerekos! #potchnightlife #disp_lekker #potchefstroom #boerekos #tradfood

4/11/2024, 4:40:52 PM

Need a venue? Are you looking for the perfect venue to host your special event? We cater for all events from birthday parties and baby showers to corporate events too. We have all facilities that cater for the professional event, as well as the leisure event. For bookings & pricing, contact Celia at: 📞 084 580 8460 📧 [email protected] #TikvaLodge #ThabazimbiGetaway #ThabazimbiAccommodation #HomeAwayFromHome #ThabazimbiVerblyf #Trooskos #Boerekos #ThabazimbiVenue #Functions #Events #Accommodation #CaravanCamping

4/11/2024, 11:23:53 AM

Ons maak die week heerlike geregte met rooibos in, en vandag deel ek ‘n besonderdese resep met julle: ROOIBOSTEE-GEGEURDE TAMATIESOP MET SUURLEMOEN-LAMSRIB. Tamatiebredie is natuurlik 'n eg Suid-Afrikaanse gereg wat gewoonlik van skaapvleis gemaak word en as hoofgereg bedien word. Dit word vir 'n lang tyd gekook, maar 'n drukkoker kan gebruik word om die tyd te verkort. Vandag se gereg vat al die smake van ‘n regte tamatiebredie mooi saam, en word op ‘n interresante manier voorgesit. Probeer dit gerus wanneer jy jou gaste wil beindruk met ‘n uithalergereg! Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

4/10/2024, 10:00:24 AM

Dis Dinsdag, en een van ons kunstenaarvriende maak vandag lekker kos hier in die Frans Kook kombuis. Die treffergroep West blaas steeds nuwe lewe in countrymusiek met hulle harmonieuse vertolking van countrytreffers wat nie net gesoute aanhangers tevrede sal stel nie, maar ook van ‘n nuwe generasie aanhangers maak. Hugo Hewitt het ingestem om die derde stem te wees op ‘n musiekvideo saam Ernie Bates en Mac Young, en wat aanvanklik net ‘n eenmalige samewerking sou wees, was die begin van ‘n nuwe hoofstuk in die drie manne se lewens. Maar volgens die groep bestaan West nie net uit die drie manne nie, maar daar is ook ‘n vierde lid: die kitaar! Die instrument vorm ‘n groot deel van die groep se klank en behalwe kitaar tokkel en sing, kan Hugo ook kos maak, en deel ons sy ROOIBOSTEE-EN-JOGURT-KOEK MET RICOTTA-EN-MASCARPONE-VERSIERSEL. Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

4/9/2024, 10:11:45 AM

As ons nou praat van eg-Suid-Afrikaans is daar min dinge soos rooibos. Sedert sy nederige oorsprong in die ruwe Cederberg-streek van die Wes-Kaap, het die Rooibos-industrie ongelooflike groei getoon en langs die pad 'n geskiedenis opgebou wat net so kleurvol is soos ons land. Vars-geoesde rooibos word fyngekap en in lang, lae hope uitgelê om te oksideer en sy unieke soet aroma en baksteenrooi kleur te ontwikkel. Rooibos is ideaal vir die voorbereiding van jou gunsteling gereg - gebruik dit bloot as 'n plaasvervanger vir water of melk in enige resep. Rooibos komplementeer en versterk die natuurlike geure van kos. Dit is ook 'n natuurlike versagmiddel, wat dit 'n perfekte basis maak vir vleis- en hoendermarinades. Behalwe dat dit 'n gesonde en verfrissende drankie in sy eie reg is, is dit perfek vir die verdunning van vrugtesappe of konsentrate. In hierdie week se Frans Kook toor ons met rooibos, en skop die week af met ‘n maklike en heerlike ROOIBOS-GEROOSTERDE PERE. Hierdie resep is 'n elegante dog eenvoudige kinkel op ‘n klassieke herfsgunsteling. Sit hierdie nagereg voor met liggies versoete ricotta-kaas. Heerlik warm, kamertemperatuur of verkoel. Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

4/8/2024, 3:23:57 PM

Kom geniet 'n smullekker bord #boerekos hier by ons! Hartlike huiskos en 'n gesellige atmosfeer vir die hele gesin. ❤️ 💛 💚 On the menu this week: Chicken Pie & Meatballs or Curry Tripe served with mash, stirfry veg, 'pampoenkoekies' and coleslaw Our A la Carte breakfast and lunch menu also available for those preferring something else. #nuweplaaspadstal #padstal #farmstall #shopeatplay #swartland #malmesbury #riebeekvalley

4/6/2024, 1:00:51 PM

Ons maak hierdie week lekker kos van die Indiese subkontinent. Behalwe vir samoesas, wat ons bekende gas gister gemaak het, is geen ander resep vir Suid-Afrikaners so kenmerkend van die Indiese kookuns soos Biryani nie. Biryani is 'n mengselgereg wat deur die Moslems van die Indiese subkontinent ontwikkel is, en dit word gemaak met Indiese speserye, rys en vleis, en soms ook, eiers en groente soos aartappels in sekere streeksoorte. Biryani is gewild op die Indiese subkontinent, sowel as onder die streek se diaspora regoor die wêreld. Daar is letterlik duisende resepte daarbuite, en elke kok het sy eie weergawer daarvan. Ek deel vandag my resep vir ‘n BOERE-LAMSBIRYANI met julle, wat ek so oor tyd vervolmaak het. Probeer hom gerus! En net so terloops: ons luisteraar maak Vrydag ‘n heerlike Hoenderbiryani, so maak seker julle luister Vrydag weer saam. Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

4/3/2024, 10:00:31 AM

Op ‘n Dinsdag deel een van ons bekende vriende sy of haar gunstelingresep met ons, en vandag is dit die beurt van Heidi Hollywood, of dan Heidi Bothma-Du Toit van Hollywood Costumes. Heidi en haar spansal al jou drome drome en fantasieë laat waar word. Of jy nou 'n kostuum nodig het vir 'n partytjie, 'n toneelstuk, 'n fliek, of net vir die pret, hulle het waarna jy soek. Hollywood Costumes is al byna 30 jaar in die kostuumbedryf en het gegroei tot die land se topverskaffer van kostuums. Heidi het ‘n rukkie gelede haar resep vir lekker SAMOESAS vir my gestuur. Die kenmerkende driehoek tertjie kom oorspronklik uit die streek wat vandag as Iran bekend staan, maar word deesdae met veral die Indiese subkontinent verbind. Dit her verskeie name: samosa, samboesa or samboesak, en is dit net in Suid-Afrika wat ons dit ‘n samoesa noem! Mens is geneig om te dink dat samoesa-vulsels veronderstel is om “nat” te wees. Maar nee, die samoesa-vulsel moet droog wees. Wanneer die samoesa gebak word en daar is te veel vog in die vulsel, sal dit in stoom omgesit word en die deeg sal oop bars en die vulsel sal uitloop. Daarom word samoesas altyd met ‘n pikante sousie bedien vir indoop om die droë vulsel aan te vul. Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

4/2/2024, 10:00:39 AM

Die herfs het nou behoorlik aangebreek, en die aande veral word nou koeler. As die weer koeler word, begin ek smag na bredies, pasteie, sop en heerlike, warm geregte met geurige en aromatiese speserye. Die kookkuns van die Indiese subkontinent, wat behalwe Indië lande soos Bangladesh, Pakistan, Nepal, Bhutan en Sri Lanka insluit, is die perfekte plek om die kouer maande mee af te skop. Die kookkuns weerspieël 'n geskiedenis van 8,000 jaar van verskillende nasies, groepe en kulture, wat gelei het tot 'n verskeidenheid geure en streeksdisse. Handel met die Britte en Portugese het ‘n verdere invloed op die kookkuns van die streek gehad. Baie van die disse word met ‘n sekere streek of stad verbind, soos vandag se MYSORE BONDA. Mysore is ‘n stad in die suide van Indië en is bekend vir sy besienswaardighede, opvoedkundige instellings en natuurlik sy kookkuns. ‘n Banda is basies ‘n poffertjie wat in olie gediepbraai word, is geurig en heerlik saam ‘n lekker sousie en slaai as ‘n vinnige maaltyd. Volg Frans Kook op Facebook, Instagram en TikTok! Stuur gerus jou gunstelingresep aan [email protected] en staan ‘n kans om ‘n Grotman Biltong-geskenkpak te wen. Besoek gerus ook franskook.co.za en kook saam! #GrotmanBiltong #FransKook #Hoemaakmens #Lefraproduksies #Resepte #Lekkerkos #Kosmaak #Lekkereet #Afrikaanseresepte #Boerekos #Afrikaans #Kos #Food #Foodlover

4/1/2024, 10:00:40 AM

Wat van n lekker Plaaskombuis Boeredogter vandag? Kom kuier op die Stoep! 📞076 932 4333 #boeredogter #boerekos #plaaskombuis

3/31/2024, 9:05:49 AM