bonsmarasforsale images

Discover Best bonsmarasforsale Images of World

#food #travel #sports #news #may #friday

“Ons strewe daarna om bulle te verkoop - wat hulself verkoop.” Eduard Roux, Mielieboere Bonsmarateler. Ons bulle boesem VERTROUE in. Kom kuier 8 AUGUSTUS 2024 op Mielieboere Bonsmaras se 38ste VEILING op die plaas Hopefield, Viljoenskroon. Sien jou daar! 📸 @glimpse.of.lisa • • • #bonsmaraveiling #sellthemselves #bullewaaropjykanstaatmaak #mielieboerebonsmaras #bonsmara #auction #beesboer #bonsmarasforsale #southafricanfarmers #vironsboere #bonsmarasouthafrica #groenengoud #komkuier #bullsforsale #viljoenskroon #hopefield #welcome #komkoopjoubul #bonsmarabulls #vrystaatlandbou

5/16/2024, 10:07:28 AM

Dit was ‘n voorreg om vir Hasie Haasbroek, Kobus Marais, Pierre van Rooyen en Louis Steyl op die plaas te verwelkom om ons TOP 45 bulle vir ons September-veiling te selekteer. Die indruk van dié manne is: Dit gaan ‘n uitstekende aanbieding wees. Streng seleksie is toegepas om die beste van die bestes vir ons veiling te kies. Wat ‘n aangename dag saam met die kennis en kragte. • • • #septemberveilingbulle #veilingbulle #45bulle #bonsmarasa #keuring #germarbonsmaras #qualityistimeless #strengseleksie #selectionprocess #cattleauction #buyingbulls #bullsonauction #bestofthebest #farmingsouthafrica #southafricanfarmers #bonsmaraveiling #bonsmarabulls #bonsmaraauction #bonsmarasforsale #vrystaatlandbou #salandbou #agriculture #investments

4/24/2024, 6:15:43 PM

#studbull | Goeie nageslag - dit is vir Eduard Roux, @pietleria Bonsmaras, die vereiste van ‘n goeie stoetbul. Wat is vir jou belangrik, as jy ‘n stoetbul kies of klas? Deel dit asseblief met ons… • • • #studbull #kiesjoubul #bonsmarabulls #bonsmarasouthafrica #bonsmara #beesboer #vironsboere #selection #southafricanfarmers #rooiras #importantcriteria #lookinggood #bonsmarabreeders #bonsmaracattle #goodprogeny #choosewisely #bonsmarasa #bonsmaragenootskap #bonsmaraauction #bonsmarasforsale #farming #agriculture #shareyouropinion

4/10/2024, 4:54:18 PM

Verskeie kommersiële vroulike diere is op ons 37ste veiling aangebied en verkoop: • Dragtige koeie & kalwers: Hoogste R30 000 | Gem R29 500 • Koeie & kalwers: Hoogste R33 000 | Gem R23 329 • Dragtige koeie: Hoogste R37 000 | Gem R25 395 • Dragtige verse: Hoogste R21 500 | Gem R20 214 • Oop verse: Hoogste R10 500 | Gem R10 500 • Speenverse: Hoogste R9 000 | Gem R9 000 BAIE DANKIE aan al ons kopers, wat ons getrou ondersteun. Julle het goeie Bonsmaras teen billike pryse aangeskaf. Lekker boer en geniet hulle! • • • #mielieboerebonsmaras #vroulikediere #groenengoud #vironsboere #lekkerboer #cows #verse #billikepryse #bonsmarastud #rooiras #quality #beesboerdery #bonsmaraveiling #bonsmarasforsale #bonsmarabreeders #beesboer #southafricanfarmers #bonsmaraauction #bonsmarafarming #bonsmarasa #bonsmarasouthafrica #andrekockenseun

3/4/2024, 6:07:26 PM

SAVE THE DATE! Ons 37ste veiling is volgende jaar | 29 Feb 2024 | op die plaas Hopefield, Viljoenskroon. Ons hoop ons sien julle almal daar! • • • #savethedate #bonsmaraveiling #bonsmarasforsale #seeyouthere #mielieboerebonsmaras #groenengoud #hopefield #bonsmaraauction #komkoopjoubul #rooiras #bonsmaracattle #beesboer #southafricanfarmers #vironsboere #belêingroenengoud #goeiebelegging #bonsmarasa #bonsmarabreeders #viljoenskroon

12/1/2023, 12:08:08 PM

GERMAR bied díe week top KOMMERSIËLE VROULIKE DIERE aan: 4 koeie & kalwers; 29 dragtige koeie; 32 dragtige verse; 48 verse by bul geloop; 12 oop verse. VEILING: Woensdag, 20 Sep 2023, Bloemfontein skougronde. AANBOD: 40 bulle & 150 vroulike diere (SP & kommersieel) As jy nie die veiling kan bywoon nie - bie gerus AANLYN via @swiftvee: https://bit.ly/43Mw4et NAVRAE: Gert 082 800 0444, Gerhard 082 594 4233, Jannie 082 776 1520 | Vleissentraal Bloemfontein • • • #commercialcows #germarbonsmaras #dragtigekoeie #kwaliteit #beesboer #oopverse #pregnantheifers #southafricanfarmers #bonsmaraauction #rooiras #bonsmarasforsale #online #swiftvee

9/17/2023, 6:41:18 PM

#potensiaal | Kom kyk hoe lyk die SP VERSE op vanjaar se veiling. Sedert ons die foto’s geneem het - blom die span. Lotte 49A tot 53A is vol potensiaal en kan ‘n goeie bydrae tot jou kudde lewer. Moet hulle nie misloop nie. VEILING: Woensdag, 20 Sep 2023 op Bloemfontein Skougronde. AANBOD: 40 bulle & meer as 150 vroulike diere (SP & kommersieel). • • • #komkyk #germarbonsmaras #heifers #potential #kwaliteit #beesboer #spverse #beesboer #southafricanfarmers #bonsmaraauction #rooiras #bonsmarasforsale

9/16/2023, 8:40:32 AM

Verskeie kommersiële vroulike diere is op ons 36ste veiling aangebied en verkoop: • Koeie & Kalwers: Hoogste R26000 | Gem R25600 • Dragtige koeie: Hoogste R27500 | Gem R23115 • Dragtige verse: Hoogste R17500 | Gem R16648 • Oop verse: Hoogste R14000 | Gem R13343 • Speenverse: Hoogste R8500 | Gem R8259 Baie dankie aan al ons kopers, wat ons getrou ondersteun. Julle het vandag goeie Bonsmaras teen baie billike pryse aangeskaf. Lekker boer met hulle! • • • #mielieboerebonsmaras #fairprices #vroulikediere #onaplate #vironsboere #lekkerboer #cows #billikepryse #bonsmarastud #rooiras #quality #beesboerdery #bonsmaraveiling #bonsmarasforsale #bonsmarabreeders #beesboer #southafricanfarmers #bonsmaraauction #bonsmarafarming #bonsmarasa #bonsmarasouthafrica #meerkatonline #andrekocklimpopo

8/10/2023, 10:07:38 PM

Sien julle more | 10 Aug | op Hopefield, Viljoenskroon. Mielieboere Bonsmaras wag vir julle! Daar is 40 bulle & 250+ kommersiële vroulike diere te koop. #onaplate • • • #bonsmarasforsale #bonsmaraauction #mielieboerebonsmaras #beesboer #bonsmara #cattle #onshouveiling #southafricanfarmers

8/9/2023, 8:47:32 AM

Kort en dik en diep - GJN16-0006 is donkerrooi en teel dat hy bars. Van die beste Germar-bulle op laasjaar se veiling - is die meneer se nageslag. Daar staan vanjaar 8 van sy seuns op ons VEILING: 20 September 2023, Bloemfontein skougronde AANBOD: 40 bulle & sowat 150 vroulike diere (SP & kommersieel) AANLYN via SwiftVee. NAVRAE: Gert 082 800 0444, Gerhard 082 594 4233, Jannie 082 776 1520 • • • #bonsmarabulls #kortendik #germarbonsmaras #bonsmaraveiling #topbulls #beesboer #bonsmarastud #qualityistimeless #diebeste #bonsmarabreeders #bonsmaraauction #bonsmarastoet #bonsmarasforsale #southafricanfarmers #vrystaatlandbou #vironsboere #bonsmaraboer #bonsmarasa #bonsmara #swiftvee #onlineauction #bonsmarafarming

8/7/2023, 12:28:02 PM

Germar Bonsmaras se bulle is mediumraam, breed van voor tot agter en lekker diep. Vanjaar se aanbod toon baie belofte. Dis sommer ‘n mooi span. Kom kyk hoe lyk hulle! VEILING: 20 September 2023, Bloemfontein skougronde AANBOD: 40 bulle & sowat 150 vroulike diere (SP & kommersieel) AANLYN via SwiftVee. NAVRAE: Gert 082 800 0444, Gerhard 082 594 4233, Jannie 082 776 1520 • • • #bonsmarabulls #mooispan #breedendiep #germarbonsmaras #bonsmaraveiling #topbulls #beesboer #bonsmarastud #qualityistimeless #diebeste #bonsmarabreeders #bonsmaraauction #bonsmarastoet #bonsmarasforsale #southafricanfarmers #vrystaatlandbou #vironsboere #bonsmaraboer #bonsmarasa #bonsmara #swiftvee #onlineauction #bonsmarafarming

7/31/2023, 4:25:59 PM

Lot 5 | PER20-156 - ʼn Mediumraambul met uitstaande haarkwaliteit, trap en hiel (kloue), goeie lengte, skrotum, breedte, kapasiteit en balans. Alhoewel hy ʼn draer van die Q204X variant is, vertoon hy nie die tipiese bouvorm van ʼn draer nie en word eienskappe soos speen maternale EBV-indeks, vrugbaarheidswaarde en koeiwaarde nie onderdruk nie. Hy kan gerus as potensiële stoetkuddevaar vir mediumraamkoeie oorweeg word - veral waar groei én karkaseienskappe hoog op die prioriteitslys is. VEILING: 10 Aug 2023, Hopefield, Viljoenskroon. AANBOD: 40+ bulle & 250+ kommersiële vroulike diere. AANLYN via Meerkat: https://bit.ly/3q72jac Hy wag vir julle. ON A PLATE! NAVRAE: Hennie 082 574 3120 | Schalk (André Kock & Sn) 082 558 6891 • • • #onaplate #topbull #stoetvaar #mediumraambul #beesboer #bonsmarastud #bonsmarabreeders #mielieboerebonsmaras #bonsmaraveiling #bonsmarabulls #bonsmaraauction #bonsmarastoet #bonsmarasforsale #southafricanfarmers #vrystaatlandbou #vironsboere #bonsmaraboer #bonsmarasa #bonsmarasouthafrica #meerkat #onlineauction #bonsmarafarming

7/31/2023, 7:53:07 AM

137 vroulike diere is op Hanzyl Bonsmaras se veiling aangebied en verkoop. BAIE DANKIE vir almal se ondersteuning. Die pryse lyk so: KOMMERSIEEL · Koei & kalf: hoogste R23 500, gemiddeld R21 400 · Dragtige koeie: hoogste R20 000, gemiddeld R19 282 · Dragtige verse: hoogste R18 000, gemiddeld R17 483 · Verse by bul geloop: hoogste R14 000, gemiddeld R12 640 Lekker boer met hulle! • • • #commercialcows #vroulikediere #kommersieel #cattlefarm #bonsmaraauction #veldaangepas #bonsmarastud #bonsmarabreeders #hanzylbonsmaras #bonsmaraveiling #beesboer #bonsmarastoet #bonsmara #southafricanfarmers #vrystaatlandbou #vironsboere #bonsmaraboer #bonsmarasa #bonsmarasouthafrica #bonsmarasforsale #bonsmarafarming #performingonveld #vandieveldvirdieveld

7/26/2023, 10:11:17 PM

Kliek hier vir die YouTube-speellys van Mielieboere Bonsmaras se kommersiële aanbod: https://bit.ly/3Op86Si (link in bio). Daar is 250+ vroulike diere te koop: dragtige koeie, dragtige verse, oop verse en speenverse is op ons skinkbord. VEILING: 10 Aug 2023, Hopefield, Viljoenskroon. KOMMERSIËLE KATALOGUS: https://bit.ly/3qa4fPw (link in bio) AANLYN via Meerkat: https://bit.ly/3q72jac Sien jou daar! NAVRAE: Hennie 082 574 3120 | Schalk (André Kock & Sn) 082 558 6891 • • • #commercialcows #kommersiëlevroulikediere #mielieboerebonsmaras #beesboer #vironsboere #bonsmaraveiling #bonsmaraauction #onlineauction #meerkat #bonsmarasforsale #bonsmarasa

7/25/2023, 9:53:59 AM

Kyk net hoe het LOT 7 en LOT 3 intussen lyf gekry… Hulle wag Woensdag, 26 Julie, vir jou op Struisfontein, Dewetsdorp. AANBOD: sowat 35 bulle & 150 vroulike diere in verskillende produksiestadia. Interaktiewe E-KATALOGUS: https://bit.ly/44x4C5X (link in bio). AANLYN via @swiftvee: https://bit.ly/3OhJ47O Sien jou daar! • • • #hanzylbonsmaras #bonsmaraveiling #komkoopjoubul #therighttype #bonsmarabulls #staanreg #bonsmarasforsale #vironsboere #southafricanfarmers #onlineauction #swiftvee #beesboer #grasboer

7/22/2023, 12:50:29 PM

SAVE THE DATE! 20 September 2023 Dan bied GERMAR BONSMARAS ons 21ste veiling in Bloemfontein aan. Kom kuier vir ons by die skougronde. AANBOD: 40 bulle & sowat 150 vroulike diere (SP & kommersieel) Jy kan ook AANLYN via SwiftVee bie. NAVRAE: Gert 082 800 0444, Gerhard 082 594 4233, Jannie 082 776 1520 Ons sien jou daar! • • • #savethedate #germarbonsmaras #qualityistimeless #bonsmaraauction #bonsmarasforsale #rooiras #onshouveiling #vironsboere #komkuier #bonsmara #southafricanfarmers #vrystaatlandbou #bonsmarabulls #komkoopjoubul

7/19/2023, 12:17:12 PM

Lot 5 | GZV200128 - ‘n Uitstekende seun van CCV150105, wat ons al vir 2 jaar op die verse gebruik het. Hier is ‘n dik, kalwingsgemak-bul. Breed, manlik, vol agter die blaaie. ‘n Sogenaamde kurweknakker met produksiewaardes: kalwingsgemak 103, speenkalf 109, groei 112 en karkaswaarde 109. Jy sien hom nie net nie - jy hoor hom ook. Kom kyk hoe lyk hy. VEILING: 26 Julie 2023 om 11:00 | Struisfontein, Dewetsdorp. AANBOD: 40 bulle & 150 vroulike diere AANLYN via SwiftVee: https://bit.ly/3OhJ47O NAVRAE: Gerrit 083 325 3047 | Mario 060 522 3906 | Vleissentraal Port Elizabeth • • • #therighttype #topbull #hanzylbonsmaras #kurweknakker #bonsmaraveiling #bullauction #vironsboere #bonsmarasforsale #bonsmarabull #onlineaution #swiftvee #southafricanfarmers #rooiras #bonsmarasa

7/19/2023, 9:22:43 AM

Ons is trots op die kommersiële vroulike diere wat op Mielieboere Bonsmaras se veilings staan. Let op hul pragtige kondisie, die kwaliteit en eenvormigheid. Donderdag, 10 AUG 2023, bied ons 40 bulle & weer 250+ kommersiële vroulike diere in verskeie produksiestadia aan. Kom kuier vir ons op Hopefield, Viljoenskroon of bie AANLYN via Meerkat: https://bit.ly/3q72jac Sien jou daar! NAVRAE: Hennie 082 574 3120 | Schalk (André Kock & Sn) 082 558 6891 • • • #bonsmaras #vroulikediere #commercialcows #quality #eenvormigheid #goeiekondisie #bonsmarasforsale #bonsmaracows #mielieboerebonsmaras #onaplate #southafricanfarmers #vrystaatlandbou #beesboer #vironsboere #bonsmarasa

7/18/2023, 2:44:41 PM

Ons bulle het hierdie jaar geleidelik oor ‘n langer tydperk stadig maar seker gewig op die veld opgetel. Dit sal meebring dat hulle makliker by hul nuwe tuistes in ‘n ander omgewing aanpas. Kom koop THE RIGHT TYPE! VEILING: 26 Julie 2023 om 11:00 | Struisfontein, Dewetsdorp. AANBOD: 40 bulle & 150 vroulike diere | 90 verse/dragtig en by die bul geloop; 10 koeie met kalwers; 40 dragtige kommersiële koeie. AANLYN via SwiftVee: https://bit.ly/3OhJ47O NAVRAE: Gerrit 083 325 3047 | Mario 060 522 3906 | Vleissentraal Port Elizabeth • • • #cattlefarm #bonsmaraauction #veldaangepas #bonsmarastud #bonsmarabreeders #hanzylbonsmaras #bonsmaraveiling #beesboer #bonsmarabulls #bonsmarastoet #bonsmara #southafricanfarmers #vrystaatlandbou #vironsboere #bonsmaraboer #bonsmarasa #bonsmarasouthafrica #swiftvee #onlineauction #bonsmarasforsale #bonsmarafarming #performingonveld #vleissentraalpe #vandieveldvirdieveld #topproduksie

7/12/2023, 10:29:17 AM

Só lyk die bulle op MIELIEBOERE BONSMARAS se 36ste veiling. Blaai deur ons FOTO’S en kies jou gunsteling. VEILING: Do. 10 Aug 2023 om 11:00, Hopefield, Viljoenskroon. AANBOD: 40 bulle & 250 vroulike diere in alle produksiestadia. AANLYN via Meerkat. Kom kuier vir ons en kom kyk hulle mooi deur. Ons sien jou daar! • • • #bonsmaras #bullauction #bonsmarasforsale #mielieboerebonsmaras #choose #makeyourpick #onaplate #southafricanfarmers #vrystaatlandbou #beesboer #vironsboere #kiesjoubul #bonsmarasa

7/8/2023, 9:20:22 PM

Insetkoste is besig om boere dood te wurg - so as jy diere soek, wat al vir ten minste 8 jaar vir laer onderhoud geselekteer word - is ons Hanzyl Bonsmaraveiling ‘n moet om genetika te bekom wat jou sal help om by daardie punt uit te kom. VEILING: 26 Julie 2023 om 11:00 | Struisfontein, Dewetsdorp. AANBOD: sowat 35 bulle & 150 vroulike diere. AANLYN via @swiftvee: https://bit.ly/3OhJ47O NAVRAE: Gerrit 083 325 3047 | Mario 060 522 3906 | @vleissentraal_port_elizabeth • • • #bonsmara #cattlefarm #insetkoste #bonsmarasforsale #strengseleksie #vandieveldvirdieveld #bonsmarastud #bonsmarabreeders #hanzylbonsmaras #lowinput #vroegryp #vrugbaar #bonsmaraveiling #beesboer #bonsmarabulls #bonsmaraauction #southafricanfarmers #vrystaatlandbou #vironsboere #bonsmaraboer #bonsmarasa #swiftvee #onlineauction #bonsmarasforsale #bonsmarafarming #performingonveld #veldaangepas

7/6/2023, 1:59:26 PM

LEKKER GESELLIG - so kuier Piet Delport (Pannar) en Ben Zingerink (Omnia) saam met Willie Dreyer en sy vrou, Johanné. Pannar & Omnia is twee van Mielieboere Bonsmaras se gereelde borge. Dankie Piet en dankie Ben, dat julle ons help om ons veiling halfjaarliks aan te bied. Ons waardeer dit. Ons volgende veiling is 10 Augustus 2023 op Hopefield, Viljoenskroon. Kom kuier vir ons en kom geniet die dag saam met ons. • • • #komkuier #mielieboerebonsmaras #onshouveiling #beesboer #vironsboere #dankieborge #southafricanfarmers #bonsmaraauction #bonsmarasa #rooiras #bullauction #opnskinkbord #onaplate #gesellig #bonsmarasforsale

7/5/2023, 1:06:15 PM

So lyk Hanzyl Bonsmaras se RIGHT TYPE! Watter een kies jy vir jou kudde? VEILING: 26 Julie 2023 om 11:00 | Struisfontein, Dewetsdorp. AANBOD: 40 bulle & 150 vroulike diere. AANLYN via @swiftvee. Ons sien jou daar! NAVRAE: Gerrit 083 325 3047 | Mario 060 522 3906 | @vleissentraal_port_elizabeth • • • #therighttype #hanzylbonsmaras #kiesjoubul #bonsmarabulls #vironsboere #bullauction #bonsmarasforsale #bonsmarastud #bonsmarabreeders #bonsmarasouthafrica #southafricanfarmers #bonsmaraveiling #bonsmara

7/1/2023, 9:10:21 AM

As ‘n man nie lus is vir foto’s neem nie…😬 📸 @glimpse.of.lisa • • • #photoshootgonewrong #bonsmarabull #nielusnie #oeps #bonsmarastud #bonsmarabreeders #southafricanfarmers #vironsboere #bullauction #bonsmarasforsale #bonsmarasouthafrica #vrystaatlandbou

6/19/2023, 11:59:14 AM

“Beesboerdery bestaan uit die beste benutting van natuurlike weiding met die REGTE GENETIKA. Die gras gedeelte is ‘’makliker’’ as die genetika - bloot omdat ‘n generasie-interval by beeste baie lank is, en die vordering daarom stadiger. Daar is soveel aspekte wat bemeester moet word in die proses en oppad na die eindbestemming verloor jy weens swak bestuursfoute staatmakerkoeie en maak jy klein toegewings omdat die visie van die herstel van die ekosisteem net so vurig in jou hart brand. Ek kon sekerlik die makliker/vinniger roete van kruisteling oorweeg het, maar my liefde vir die Bonsmara het my verder gedring om nie die opsie van ‘’minste weerstand’’ te neem nie.” – Gerrit van Zyl Kom koop THE RIGHT TYPE! VEILING: 26 Julie 2023 om 11:00 | Struisfontein, Dewetsdorp. AANBOD: 40 bulle & 150 vroulike diere. AANLYN via @swiftvee. NAVRAE: Gerrit 083 325 3047 | Mario 060 522 3906 | @vleissentraal_port_elizabeth • • • #therighttype #beesboer #bonsmarastud #bonsmarabreeders #hanzylbonsmaras #performingonveld #regenerativeagriculture #ekosisteem #bullauction #bonsmaraveiling #freetransport #bonsmarabulls #bonsmaraauction #bonsmarastoet #bonsmara #southafricanfarmers #vrystaatlandbou #vironsboere #bonsmaraboer #bonsmarasa #bonsmarasouthafrica #swiftvee #onlineauction #bonsmarasforsale #bonsmarafarming #vleissentraalpe #veldaangepas #vandieveldvirdieveld #topproduksie

6/19/2023, 11:11:56 AM

SAVE THE DATE! Mielieboere Bonsmaras bied vir julle die winter kwaliteit ON A PLATE. 36ste VEILING: Donderdag, 10 Augustus 2023 | Hopefield, Viljoenskroon. AANBOD: 40 bulle & 250 vroulike diere. Ons sien jou daar! Mielieboere Bonsmaras | MEERKAT Online Auctions MediaBoer • • • #savethedate #mielieboerebonsmaras #onaplate #bonsmarasforsale #quality #bonsmaraauction #bonsmarabulls #bonsmarasa #bonsmaraveiling #bonsmaraboer #vironsboere #beesboer #opnskinkbord #komkoopjoubul #bonsmarafarming #bonsmarastud #bonsmarasforsale #southafricanfarmers #onlineauction #meerkatonline #andrekocklimpopo #bonsmara

6/8/2023, 12:26:10 PM

SAVE THE DATE! Mielieboere Bonsmaras bied vir julle die winter kwaliteit ON A PLATE. 36ste VEILING: Donderdag, 10 Augustus 2023 | Hopefield, Viljoenskroon. AANBOD: 40 bulle & 250 vroulike diere. Ons sien jou daar! • • • #savethedate #mielieboerebonsmaras #onaplate #bonsmarasforsale #quality #bonsmaraauction #bonsmarabulls #bonsmarasa #bonsmaraveiling #bonsmaraboer #vironsboere #beesboer #opnskinkbord #komkoopjoubul #bonsmarafarming #bonsmarastud #bonsmarasforsale #southafricanfarmers #onlineauction #meerkatonline #andrekocklimpopo #bonsmara

6/8/2023, 11:49:52 AM

“A picture is worth a thousand words…” Daarom is goeie foto’s van ‘n beesboer se veilingaanbod so belangrik. Lisa Verwey | @glimpse.of.lisa kuier volgende week by ons om Augustus se veilingspan af te neem. Ons kan nie wag om die bulle vir jou te wys nie. Hou ons Facebook-blad dop vir individuele foto’s en videos van ons Mielieboere Bonsmaras. VEILING: Donderdag, 10 Augustus 2023, Hopefield, Viljoenskroon | @andrekocklimpopo AANBOD: 40 bulle & 250 vroulike diere AANLYN via @meerkat_online • • • #bonsmaraveiling #pictures #photos #bonsmarafarming #bonsmarabreeder #aanbod #solykhulle #bonsmarabulls #mielieboerebonsmaras #onaplate #buyyourbull #bonsmara #bonsmaraauction #beesboer #rooiras #bonsmarasa #bonsmarasouthafrica #vironsboere #op’nskinkbord #southafricanfarmers #bonsmarastud #beesboerdery #dontmissout #komkuier #proudlysouthafrican #vrystaatlandbou #bonsmarasforsale

6/7/2023, 12:12:52 PM

“Hoe meer ek oor herlewingslandbou lees, navors en gesels, hoe meer word ek oortuig dis die beste manier om in die toekoms te oorleef. Noudat die vleispryse so onder druk is, moet hierdie genetika mos gesog wees/word? Dis genetika wat oor tyd blootgestel is en geselekteer word om ‘n kilogram vleis goedkoper te produseer. Diere wat geselekteer word vir die vermoë om onder HDB lae kwaliteit gras effektief om te skakel in ‘n waardevolle proteïenbron, naamlik vleis.” – Gerrit van Zyl VEILING: 26 Julie 2023 om 11:00 | Struisfontein, Dewetsdorp. AANBOD: 40 bulle & 150 vroulike diere. AANLYN via @swiftvee. NAVRAE: Gerrit 083 325 3047 | Mario 060 522 3906 | @vleissentraal_port_elizabeth • • • #herlewingslandbou #veldaangepas #vandieveldvirdieveld #topproduksie #bonsmarastud #bonsmarabreeders #meervleis #hanzylbonsmaras #boervooruit #bonsmaraveiling #beesboer #bonsmarabulls #bonsmaraauction #bonsmarastoet #bonsmara #southafricanfarmers #vrystaatlandbou #vironsboere #bonsmaraboer #bonsmarasa #bonsmarasouthafrica #swiftvee #onlineauction #bonsmarasforsale #bonsmarafarm #hdb #regenerativeagriculture #performbetter #vleissentraalpe #bonsmaraveiling

6/6/2023, 11:58:33 AM

Ons vlugvoetige werker is besig om ‘n verkoopte lot terug te neem na hul kraal. Professionele hantering van diere is vir Mielieboere Bonsmaras baie belangrik. • • • #fluks #vlugvoetig #happyfeet #mielieboerebonsmaras #quality #vroulikediere #goodservice #vironsboere #beesboer #cows #drafstap #bonsmarastud #rooiras #beesboerdery #bonsmaraveiling #bonsmarasforsale #southafricanfarmers #bonsmaraauction #bonsmarafarming #bonsmarasa #bonsmarasouthafrica

3/22/2023, 2:49:35 PM

Sterk mediumraam dragtige koeie met pragtige breedtes, vang beslis die oog. Hul ligrooi kleur dui op uitstekende aanpasbaarheid, veral vir die warmer westelike dele. Die lot se eenvormigheid is beslis nie toeval nie. Een van Mielieboere Bonsmaras se sterk verkoopspunte is juis uniformiteit én kwaliteit. Hennie Snyman, veekundige van Paradigm Landboukundige Adviseurs, help ons om dit te verwesenlik. • • • #mielieboerebonsmaras #quality #vroulikediere #eenvormig #vironsboere #lekkerboer #cows #billikepryse #bonsmarastud #rooiras #beesboerdery #bonsmaraveiling #bonsmarasforsale #beesboer #southafricanfarmers #bonsmaraauction #bonsmarafarming #bonsmarasa #bonsmarasouthafrica

3/13/2023, 8:58:33 AM

Verskeie kommersiële vroulike diere is op @mielieboere_bonsmaras se 35ste veiling aangebied en verkoop: • Koeie & Kalwers: Hoogste R28500 | Gem R25963 • Dragtige koeie: Hoogste R27000 | Gem R20102 • Dragtige verse: Hoogste R20250 | Gem R18066 • Oop verse: Hoogste R17000 | Gem R16880 Baie dankie aan al ons kopers, wat ons getrou ondersteun. Julle het vandag goeie Bonsmaras teen baie billike pryse aangeskaf. Lekker boer met die koeie en verse. • • • #mielieboerebonsmaras #vroulikediere #opnskinkbord #vironsboere #lekkerboer #cows #verse #billikepryse #bonsmarastud #rooiras #quality #beesboerdery #bonsmaraveiling #bonsmarasforsale #bonsmarabreeders #beesboer #southafricanfarmers #bonsmaraauction #bonsmarafarming #bonsmarasa #bonsmarasouthafrica #meerkatonline #andrekocklimpopo#mediaboer #onsplantjoustorie

2/24/2023, 12:08:43 AM

Verskeie kommersiële vroulike diere is op ons 35ste veiling aangebied en verkoop: • Koeie & Kalwers: Hoogste R28500 | Gem R25963 • Dragtige koeie: Hoogste R27000 | Gem R20102 • Dragtige verse: Hoogste R20250 | Gem R18066 • Oop verse: Hoogste R17000 | Gem R16880 Baie dankie aan al ons kopers, wat ons getrou ondersteun. Julle het vandag goeie Bonsmaras teen baie billike pryse aangeskaf. Lekker boer met die koeie en verse. • • • #mielieboerebonsmaras #vroulikediere #opnskinkbord #vironsboere #lekkerboer #cows #verse #billikepryse #bonsmarastud #rooiras #quality #beesboerdery #bonsmaraveiling #bonsmarasforsale #bonsmarabreeders #beesboer #southafricanfarmers #bonsmaraauction #bonsmarafarming #bonsmarasa #bonsmarasouthafrica #meerkatonline #andrekocklimpopo

2/24/2023, 12:08:37 AM

‘n Paar hoogtepunte op HANZYL se kalender: 𝐍𝐚𝐬𝐢𝐨𝐧𝐚𝐥𝐞 𝐁𝐨𝐧𝐬𝐦𝐚𝐫𝐚𝐯𝐞𝐢𝐥𝐢𝐧𝐠 | 𝟏𝟓 𝐌𝐚𝐚𝐫𝐭 𝟐𝟎𝟐𝟑 Ons bied 3 jong koeie met kalwers aan, wat ons alreeds verlede jaar geïdentifiseer het. 𝐇𝐚𝐧𝐳𝐲𝐥 𝐁𝐨𝐞𝐫𝐞𝐝𝐚𝐠 | 𝟐𝟕 𝐉𝐮𝐧𝐢𝐞 𝟐𝟎𝟐𝟑 Ons beoog ‘n sinvolle, leersame boeredag op die plaas, wat weer ‘n gras-en-bees baadjie sal aanhê. Ek self gaan probeer om die 2 mees algemene vrae (bekommernisse) rondom HDB te beantwoord. 𝐇𝐚𝐧𝐳𝐲𝐥 𝐏𝐫𝐨𝐝𝐮𝐤𝐬𝐢𝐞𝐯𝐞𝐢𝐥𝐢𝐧𝐠 | 𝟐𝟔 𝐉𝐮𝐥𝐢𝐞 𝟐𝟎𝟐𝟑 Dis een van die hoogtepunte elke jaar. Ons beplan om sowat 40 bulle en 120 vroulike diere aan te bied. Ons wil ook graag hierdie jaar probeer om die diere glad nie te ‘’voer’’ nie. Ons beoog om hulle eerder oor ‘n lang tyd stadiger te ontwikkel. • • • #bullewatdiepunchkanvat #hoëdrukbeweiding #vironsboere #strengseleksie #goeiegenetika #bonsmaraveiling #bonsmarasforsale #hanzylbonsmaras #waarelkedierpresteer #bonsmarabreeders #bonsmarastud #beesboer #bonsmaraauction #bonsmarasouthafrica #bonsmarasa #rooiras #vironsboere #southafricanfarmers #swiftvee #onlineauction #bonsmarabulls

2/12/2023, 6:40:22 PM

So lyk van die bulle op MIELIEBOERE BONSMARAS se 35ste veiling. Blaai deur ons FOTO’S en kies jou gunsteling. VEILING: Do. 23 Feb 2023 om 11:00, Hopefield, Viljoenskroon. AANBOD: 40 bulle & 250 vroulike diere in alle produksiestadia. AANLYN via @meerkat_online: https://portal.meerkatonline.co.za/public/527/lot/37289 Kom kuier vir ons en kom kyk hulle mooi deur. Ons sien jou daar! 📸 @glimpse.of.lisa • • • #bonsmara #bonsmaraveiling #opnskinkbord #bonsmarabreeders #bonsmarastud #mielieboerebonsmaras #bullphotos #makeyourpick #kies #vironsboere #rooiras #southafricanfarmers #bonsmaraauction #andrekockenseun #meerkat #bonsmarasforsale #buyyourbull #bonsmarabull

1/27/2023, 4:10:18 PM

In 2023 bied @mielieboere_bonsmaras hul bees op ‘n SKINKBORD aan. Die span teel, keur en selekteer hul Bonsmaras met sorg. Julle kan net opdaag en met gemoedsrus kom koop. So maklik soos dit. Sien julle Donderdag, 23 Feb 2023 op Hopefield, Viljoenskroon. • • • #bonsmara #bonsmaraveiling #opnskinkbord #onaplate #mielieboerebonsmaras #bonsmarasa #southafricanfarmers #bonsmarabulls #rooiras #vironsboere #freestateagri #vrystaatlandbou #bonsmaraauction #bonsmarasforsale

12/3/2022, 9:38:36 AM

In 2023 bied ons Bonsmaras op ‘n SKINKBORD aan. Ons teel, keur en selekteer ons Bonsmaras met sorg. Julle kan net opdaag en met gemoedsrus kom koop. So maklik soos dit. Sien julle Donderdag, 23 Feb 2023 op Hopefield, Viljoenskroon. • • • #bonsmara #bonsmaraveiling #opnskinkbord #onaplate #mielieboerebonsmaras #bonsmarasa #southafricanfarmers #bonsmarabulls #rooiras #vironsboere #freestateagri #vrystaatlandbou #bonsmaraauction #bonsmarasforsale

12/2/2022, 4:09:20 PM

BAIE DANKIE dat julle kom “PROE” het aan die vroulike diere op ons 34ste veiling. Ons waardeer julle getroue ondersteuning. Mag die kommersiële koeie en verse geur in julle kuddes verskaf. KOMMERSIEEL • Dragtige koei + kalf: Hoogste R30 000 | Gemid R25 247 • Dragtige koeie: Hoogste R26 000 | Gemid R24 000 • Dragtige vers + kalf: Hoogste R23 000 | Gemid R19 960 • Dragtige verse: Hoogste R21 000 | Gemid R20 111 • Oop verse: Hoogste R18 500 | Gemid R17 419 • Speenverse: Hoogste R14 000 | Gemid R13 386 Dankie aan @andrekocklimpopo wat ons 34ste veiiling vriendelik & flink hanteer het. @swiftvee & @meerkat_online het die aanlynplatforms beman en @mediaboersa het die bemarking behartig. Dankie julle! Ons waardeer die goeie samewerking. • • • #mielieboerebonsmaras #goeiepryse #vroulikediere #proedieverskil #tastethedifference #bonsmaraauction #rooiras #bonsmarasforsale #bonsmaracows #bonsmaraverse #bonsmarabreed #bonsmarastud #bonsmarabreeders #vironsboere #swiftvee #meerkat #bonsmaraboer #bonsmarasa #bonsmarasouthafrica #beesboer #andrekocklimpopo

11/5/2022, 9:57:13 AM

Dit is sulke tyd! VANDAG hou ons VEILING op Hopefield, Viljoenskroon. Sowat 45 bulle & 300 kommersiële vroulike diere wag vir julle. Sien julle binnekort. Veilig ry. • • • #bonsmaraveiling #sienjullenounou #mielieboerebonsmaras #bonsmarabulls #rooiras #vironsboere #bonsmarasforsale #komkoopjoubul #southafricanfarmers #onlineauction #bonsmarabreeders #bonsmarasa

11/4/2022, 7:13:54 AM

1 Day to Go! Ons kan nie wag om ons Mielieboere Bonsmaras môre | 4 Nov 2022 | vir julle te wys nie. AANBOD: 45 bulle & 300 kommersiële vroulike diere. PLEK: Hopefield, Viljoenskroon. Subsidie op vervoer beskikbaar. Kom PROE die verskil! AANLYN via @swiftvee & @meerkat_online. NAVRAE: Hennie 082 574 3120 | Schalk (@andrekocklimpopo) 082 558 6891 Sien julle daar! • • • #mielieboerebonsmaras #bonsmara #bonsmarasouthafrica #bonsmaraauction #bonsmaraveiling #proedieverskil #tastethedifference #rooiras #bonsmarasforsale #southafricanfarmers #onlineauction #komkoopjoubul #vironsboere #sienjulledaar

11/3/2022, 9:54:38 AM

Kry koers na Mielieboere Bonsmaras se 34ste veiling | 4 Nov 2022 | Hopefield, Viljoenskroon | Ons sien julle daar! • • • #bonsmaraveiling #rooiras #bonsmarasforsale #bonsmarabulls #proedieverskil #tastethedifference #beesboer #bonsmaraauction #mielieboerebonsmaras #onlineauction #southafricanfarmers

11/2/2022, 7:02:05 PM

Lot 12 | GJG19-216 Moenie hom oor die vlek op sy lende miskyk nie! In die vroeë 1970’s was HOTL086, wat ook so ʼn vlek gehad het, baie populêr as KI bul. Hy is ʼn goed gepigmenteerde mediumraam kompakte bul met uitstaande balans, kloue, skrotum, goeie keelvel, skede, naelvel, breedte, kapasiteit en stertlengte. Sy goeie gebalanseerde EBV’s, seleksiewaardes en uitstekende moeder, maak van hom ʼn besliste keuse as stoetbul op mediumraam-koeie. Kom kuier op MIELIEBOERE BONSMARAS se 34ste VEILING: 4 Nov 2022, Hopefield, Viljoenskroon. AANBOD: 45 bulle & 300 kommersiële vroulike diere. AANLYN via @swiftvee: https://auctions.swiftvee.com/auctions/mielieboere-bonsmaras-34ste-produksieveiling-ddN AANLYN via @meerkat_online: https://portal.meerkatonline.co.za/public/438/lot/28321 Sien julle daar! • • • • #topbulls #mielieboerebonsmaras #bonsmaraauction #rooiras #bonsmaraveiling #vironsboere #beesboer #bonsmarabreeder #bonsmarastud #onlineauction #komkoopjoubul #bonsmarasa #bonsmarasforsale

11/2/2022, 7:48:53 AM

VEILING UITGESTEL TOT VERDERE KENNISGEWING As gevolg van Bek-en-klouseer moet Mielieboere Bonsmaras noodgedwonge ons veiling van 12 Oktober 2022 tot verdere kennisgewing uitstel. Ons kuddes toon geen tekens van die siekte nie, maar Viljoenskroon is in die DMA-area waar geen bees geskuif mag word nie. Ons hou duimvas dat die verbod vanjaar nog opgehef gaan word. Tot julle weer van ons hoor… smul aan ‘n roomys en hou die blinkkant bo! • • • #veilinguitgestel #bekenklouseer #bonsmaraauction #mielieboerebonsmaras #auctionpostponed #bonsmarastoet #bonsmarabreeders #bonsmarasforsale #vironsboere #rooiras #roomys #blinkkantbo #southafricanfarmers #bonsmara

9/28/2022, 11:56:24 AM

PROE DIE VERSKIL! Kliek op die YOUTUBE link vir individuele videos van MIELIEBOERE BONSMARAS se BULLE in aksie: https://youtube.com/playlist?list=PL_dWBbbhAE8mLfpktr6SrN93jOlPeDVxN (link in bio) VEILING: Wo. 12 Okt 2022 @ 11:00, Hopefield, Viljoenskroon. AANBOD: 45 bulle & 300 kommersiële vroulike diere. AANLYN via @swiftvee: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5209 of @meerkat_online: https://portal.meerkatonline.co.za/public/438/lot/28321 Subsidie op vervoer beskikbaar. NAVRAE: Hennie 082 574 3120 | Schalk (André Kock & Sn) 082 558 6891 • • • #bonsmarabulls #action #mielieboerebonsmaras #bonsmaraveiling #bonsmarasforsale #bonsmarastud #bonsmarabreeders #onlineauction #swiftvee #meerkatonline #rooiras #southafricanfarmers #vironsboere #bonsmarasa

9/5/2022, 11:15:41 AM

LOT 4 #watdiePUNCHkanvat | GZV190145 Wat bouvorm aanbetref seker een van die BESTE HANZYL BULLE op die veiling. Sy pa AG160138 was ‘n leenbul uit die bekende Arcadia-kudde. Hierdie bul het van kleins af jou oog gevang. Weereens uitstekende seleksiewaardes op al die parameters. Kom koop hom! VEILING: Wo. 27 Julie 2022 @ 11:00 op Struisfontein, Dewetsdorp. AANBOD: 40 bulle & 150 vroulike diere (SP & kommersieel) AANLYN via @swiftvee: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/4899 Ons sien jou daar! • • • #bullewatdiepunchkanvat #bouvorm #thebest #veldaangepas #vironsboere #strengseleksie #goeiegenetika #bonsmaraveiling #bonsmarasforsale #hanzylbonsmaras #waarelkedierpresteer #bonsmarabreeders #bonsmarastud #beesboer #bonsmaraauction #bonsmarasouthafrica #bonsmarasa #rooiras #vironsboere #southafricanfarmers #swiftvee #onlineauction #bonsmarabulls

7/26/2022, 9:43:37 AM

Een van Hanzyl se uitsoekbulle: LOT 10 #watdiePUNCHkanvat | GZV190147 Nog ‘n seun uit AG160138 en ‘n 2+3 koei GZV160118. Die 2016 koeie is in die droogte gebore en daarom het party ‘n effe hoë OEK. Daarna het hierdie koei ‘n foutlose rekord. Seleksiewaardes wat uitstaan is geboortegemak en speenkalfwaarde. Die ideale kombinasie. Klein kalfie wat goed groei. VEILING: Wo. 27 Julie 2022 @ 11:00 op Struisfontein, Dewetsdorp. AANBOD: 40 bulle & 150 vroulike diere (SP & kommersieel) AANLYN via @swiftvee: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/4899 Moet hom nie misloop nie! • • • #bullewatdiepunchkanvat #veldaangepas #vironsboere #strengseleksie #goeiegenetika #bonsmaraveiling #bonsmarasforsale #hanzylbonsmaras #waarelkedierpresteer #bonsmarabreeders #bonsmarastud #beesboer #bonsmaraauction #bonsmarasouthafrica #bonsmarasa #rooiras #vironsboere #southafricanfarmers #swiftvee #onlineauction #bonsmarabulls

7/25/2022, 6:31:55 PM

LOT 5 #watdiePUNCHkanvat GZV190459 ‘n Dik seun van AG150956 op GZV140288. Sy kalf op 25 maande en skip met die droogte van 2015 - sedertdien kalf sy aanmekaar. Deurgaans fantastiese syfers. Verseker ‘n HANZYL BUL waarna julle mooi moet kyk. VEILING: Wo. 27 Julie 2022 @ 11:00 op Struisfontein, Dewetsdorp. AANBOD: 40 bulle & 150 vroulike diere (SP & kommersieel) AANLYN via @swiftvee: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/4899 Moet hom nie misloop nie! • • • #bullewatdiepunchkanvat #hoëdrukbeweiding #vironsboere #strengseleksie #goeiegenetika #bonsmaraveiling #bonsmarasforsale #hanzylbonsmaras #waarelkedierpresteer #bonsmarabreeders #bonsmarastud #beesboer #bonsmaraauction #bonsmarasouthafrica #bonsmarasa #rooiras #vironsboere #southafricanfarmers #swiftvee #onlineauction #bonsmarabulls

7/24/2022, 5:46:42 PM

“Wat beteken ons slogan, BULLE WAT DIE PUNCH KAN VAT? Dit beteken dit is diere wat self en wie se ouers reeds onderwerp word aan HDB en dit slaag. Dit beteken nie hulle kan sonder kos klaarkom nie. Dit beteken net hulle slaag die toets van grasdoeltreffendheid op natuurlike weiding en is geselekteer om wins/ha te verhoog.” - Gerrit van Zyl Kom koop joune! VEILING: Wo. 27 Julie 2022 @ 11:00 op Struisfontein, Dewetsdorp. AANBOD: 40 bulle & 150 vroulike diere (SP & kommersieel) AANLYN via @swiftvee: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/4899 Ons sien jou daar! NAVRAE: Gerrit 083 325 3047, Mario 060 522 3906 • • • #bullewatdiepunchkanvat #veldaangepas #vironsboere #strengseleksie #winsperhektaar #goeiegenetika #bonsmaraveiling #bonsmarasforsale #hanzylbonsmaras #waarelkedierpresteer #bonsmarabreeders #bonsmarastud #beesboer #bonsmaraauction #bonsmarasouthafrica #bonsmarasa #rooiras #vironsboere #southafricanfarmers #swiftvee #onlineauction #bonsmarabulls#mediaboer #onsplantjoustorie

7/23/2022, 10:50:18 AM

“Wat beteken ons slogan, BULLE WAT DIE PUNCH KAN VAT? Dit beteken dit is diere wat self en wie se ouers reeds onderwerp word aan HDB en dit slaag. Dit beteken nie hulle kan sonder kos klaarkom nie. Dit beteken net hulle slaag die toets van grasdoeltreffendheid op natuurlike weiding en is geselekteer om wins/ha te verhoog.” - Gerrit van Zyl Kom koop joune! VEILING: Wo. 27 Julie 2022 @ 11:00 op Struisfontein, Dewetsdorp. AANBOD: 40 bulle & 150 vroulike diere (SP & kommersieel) AANLYN via @swiftvee: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/4899 Ons sien jou daar! NAVRAE: Gerrit 083 325 3047, Mario 060 522 3906 • • • #bullewatdiepunchkanvat #veldaangepas #vironsboere #strengseleksie #winsperhektaar #goeiegenetika #bonsmaraveiling #bonsmarasforsale #hanzylbonsmaras #waarelkedierpresteer #bonsmarabreeders #bonsmarastud #beesboer #bonsmaraauction #bonsmarasouthafrica #bonsmarasa #rooiras #vironsboere #southafricanfarmers #swiftvee #onlineauction #bonsmarabulls

7/21/2022, 8:46:05 PM

Kom kuier vir HANZYL BONSMARAS en kom geniet ons veldaangepaste bees, wat wins maak, saam met ons. Die diere wat ons aanbied dra nie net die stempel van voortreflikheid as ‘n Bonsmara nie - maar meer nog die stempel van ‘n grasdoeltreffende Bonsmara, wat onder nie-selektiewe beweiding presteer. VEILING: 27 Julie 2022 @ 11:00 op Struisfontein, Dewetsdorp. AANBOD: 40 x Bulle uit lae onderhoud moeders; 10 x Uitsoekverse; 10 x Golden Oldies; 10 x Koeie plus kalwers/by die bul geloop; 80 x Dragtige kommersiële vroulike diere; 40 x Kommmersiële oop verse by bulle geloop. AANLYN via @swiftvee: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/4899 NAVRAE: Gerrit 083 325 3047, Mario 060 522 3906 • • • #bonsmaraveiling #beesboer #veldaangepas #bonsmara #hanzylbonsmaras #grasdoeltreffend #southafricanfarmers #bonsmarasforsale #komkoopjoubees #bullewatdiepunchkanvat #waarelkedierpresteer #rooiras #bonsmaraauction #winsperhektaar #vironsboere #swiftvee #onlineauction #bonsmarabulls

7/14/2022, 3:15:26 PM

HANZYL BONSMARAS bied vanjaar weer 10 pragtige DRAGTIGE UITSOEKVERSE aan. Iets wat min op veilings kom. Hierdie verse word 2-2 ingejaag. Die hoogste bod kies een en die ander een is nie te koop nie. VEILING: 27 Julie 2022 @ 11:00 op Struisfontein, Dewetsdorp. AANBOD: 40 bulle & 120+ vroulike diere (SP en kommersieel, top Golden Oldies en uitsoekverse). Moet hulle nie misloop nie. AANLYN via @swiftvee: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/4899 NAVRAE: Gerrit 083 325 3047, Mario 060 522 3906 • • • #uitsoekverse #dragtigeverse #hanzylbonsmaras #hullekandiepunchvat #bonsmaraauction #bonsmaraveiling #spverse #bonsmarasforsale #vironsboere #southafricanfarmers #bonsmara #beesboer #onlineauction #swiftvee #showmeselect #pregnantheifers

7/11/2022, 10:37:37 AM

Ons “screening” is gedoen en al Hanzyl Bonsmaras se bulle is TIP-TOP-REG vir die veiling: 27 Julie 2022, Struisfontein, Dewetsdorp. Baie DANKIE aan oom Hasie en Willie Anderson. Deane het ook mooi kom help. Ons waardeer dit. • • • #screening #bonsmarabulls #stampofapproval #goedgekeur #bullewatdiepunchkanvat #veldaangepas #strengseleksie #farmbetter #boerbeter #goeiegenetika #komkoopjoubul #bonsmaraveiling #bonsmarasforsale #hanzylbonsmaras #waarelkedierpresteer #farmingforthefuture #bonsmarabreeders #bonsmarastud #beesboer #bonsmaraauction #bonsmarasouthafrica #bonsmarasa #rooiras #vironsboere #southafricanfarmers #swiftvee #onlineauction #bonsmara #struisfontein #dewetsdorp

7/7/2022, 7:22:51 AM

MIELIEBOERE BONSMARAS bied vir julle 45 TOP BULLE, uit ‘n Fase D met 227 bulle. Genetika wat die fynproewer en kuddeboer se smaak sal bevredig. VEILING: Do. 11 Aug 2022 @ 11:00, Hopefield, Viljoenskroon. AANBOD: 45 bulle & 300 kommersiële vroulike diere. Kom kuier en kom PROE DIE VERSKIL! AANLYN via SwiftVEE & Meerkat. NAVRAE: Hennie 082 574 3120 | Schalk 082 558 6891 • • • #mielieboerebonsmaras #proedieverskil #fynproewer #bonsmarabulls #bonsmarasforsale #bonsmarasa #bonsmarabreeder #bonsmarastud #rooiras #meerkat #swiftvee #onlineauction #bonsmaraveiling #tastethedifference #topbulle #vironsboere #southafricanfarmers

7/6/2022, 6:08:31 PM

“Wat beteken vanjaar se slogan: “Bulle wat die punch kan vat”? Dit beteken dit is diere wat self en wie se ouers reeds onderwerp word aan HDB en dit slaag. Dit beteken nie hulle kan sonder kos klaarkom nie. Dit beteken net hulle slaag die toets van grasdoeltreffendheid op natuurlike weiding en is geselekteer om wins/ha te verhoog.” – Gerrit van Zyl Moet hulle nie misloop nie! Ons VEILING is Woensdag, 27 Julie 2022 om 11:00, Struisfontein, Dewetsdorp. AANBOD: 40 bulle & 120+ vroulike diere. AANLYN via SwitVee: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/4899 • • • #bullewatdiepunchkanvat #slogan #hoëdrukbeweiding #regenerativeagriculture #workingwithnature #grasdoeltreffend #herlewingslandbou #strengseleksie #farmbetter #boerbeter #goeiegenetika #komkoopjoubul #bonsmaraveiling #bonsmarasforsale #hanzylbonsmaras #waarelkedierpresteer #farmingforthefuture #bonsmarabreeders #bonsmarastud #beesboer #bonsmaraauction #bonsmarasouthafrica #bonsmarasa #rooiras #vironsboere #southafricanfarmers #swiftvee #onlineauction #bonsmara

7/4/2022, 8:01:43 AM

“Ons is regtig hierdie jaar oortuig dat dit die BESTE GROEP BULLE is, wat ons nog ooit aangebied het. Jy kan of op die veiling bie, of via Swiftvee - wat ons baie help met kopers wat ver bly. Registreer net vroegtydig.” – Gerrit van Zyl VEILING: Woensdag, 27 Julie 2022 om 11:00, Struisfontein, Dewetsdorp. AANBOD: 40 bulle & 120+ vroulike diere. AANLYN via SwitVee: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/4899 • • • #bestebulle #topgroep #goeiegenetika #komkoopjoubul #bonsmaraveiling #bonsmarasforsale #hanzylbonsmaras #waarelkedierpresteer #ourbestever #bonsmarabreeders #bonsmarastud #beesboer #bonsmaraauction #bonsmarasouthafrica #bonsmarasa #rooiras #joinourauction #onshouveiling #vironsboere #southafricanfarmers #swiftvee #onlineauction #hullekandiepunchvat #bonsmara #struisfontein

7/1/2022, 9:43:18 AM

Daar is altyd ‘n VRIENDELIKE GESIG op Mielieboere Bonsmaras se veilings. Kom kuier vir ons en kom lag saam. Ons volgende VEILING is Donderdag, 11 Augustus 2022 om 11:00, Hopefield, Viljoenskroon. AANBOD: 45 Bulle, 20 SP koeie & 300 kommersiële vroulike diere. Jy kan ook AANLYN via @swiftvee & @meerkat_online bie. • • • #friendlyfarmer #mielieboerebonsmaras #bonsmaraveiling #altydvriendelik #bonsmarastud #bonsmarabreeders #beesboer #bonsmarabulls #rooiras #bonsmaraauction #komkoopjoubul #vrystaatlandbou #vironsboere #bonsmaraboer #bonsmarasa #bonsmarasouthafrica #southafricanfarmers #swiftvee #tastethedifference #bonsmarasforsale #proedieverskil

6/17/2022, 8:47:35 PM

Die SwiftVEE-span bring hulle kant op Mielieboere Bonsmaras se veilings. DANKIE JP & Nicola, dat ons op julle kan staatmaak. (Oppaktyd is daar selfs nog tyd vir 'n grappie) • • • #mielieboerebonsmaras #spanwerk #altydtydvirngrappie #onshouveiling #swiftvee #baiedankie #proedieverskil #tastethedifference #rooiras #bonsmaracattle #bonsmaraauction #bonsmarasforsale #bonsmarabreed #bonsmarastud #bonsmarabreeders #vironsboere #bonsmaraboer #bonsmarasa #bonsmarasouthafrica

4/21/2022, 1:11:59 PM

Reposted from @boshoffbonsmara 𝓓𝓲𝓮 𝓑𝓸𝓼𝓱𝓸𝓯𝓯 𝓑𝓸𝓷𝓼𝓶𝓪𝓻𝓪𝓼 𝓭𝓪𝓶𝓮𝓼! Hier is ons groep KI-kalwers. Die KI bulle wat ons gebruik is: HDT 13 007 (PP Poena) JHL 03 060 Opvolg bulle wat ons gebruik: HDT 12 020 (HP poena) HDT 13 045 MCU 14 049 (HP poena) ————————————— 👍🏻Like, share en tag ons by @boerhier om meer te sien!! 🤩 😁🚜🌽🐄 #BoereisdieBeste Contact #BOERhier to advertise your auctions, services and products 073 895 6392 [email protected] —————————————— All rights and credits reserved to the respective owner(s).© Direct Message (DM) us to have it removed #bonsmaras #boervooruit #beesboer #settinggoals #mediumframe #vordering #farmbetter #proedieverskil #teeldoelwitte #tastethedifference #rooiras #bonsmaraauction #bonsmarasforsale #bonsmarabreed #bonsmarastud #bonsmarabreeders #vironsboere #bonsmaraboer #southafricanfarmers #bonsmarasouthafrica

4/4/2022, 10:00:12 AM

Reposted from @boshoffbonsmara Dis nie die plaas wat die boer maak nie - maar sy 𝐥𝐢𝐞𝐟𝐝𝐞, 𝐡𝐚𝐫𝐝𝐞 𝐰𝐞𝐫𝐤 en en 𝐤𝐚𝐫𝐚𝐤𝐭𝐞𝐫. Aan al die boere wat altyd lang ure werk. ONS SIEN JULLE! Julle moet lekker boer en die naweek geniet! ————————————— 👍🏻Like, share en tag ons by @boerhier om meer te sien!! 🤩 😁🚜🌽🐄 #BoereisdieBeste Contact #BOERhier to advertise your auctions, services and products 073 895 6392 [email protected] —————————————— All rights and credits reserved to the respective owner(s).© Direct Message (DM) us to have it removed #boervooruit #farmersmotivation #beesboer #settinggoals #mediumframe #vordering #farmbetter #proedieverskil #teeldoelwitte #bonsmaras #tastethedifference #rooiras #bonsmaraauction #bonsmarasforsale #bonsmarabreed #bonsmarastud #bonsmarabreeders #vironsboere #bonsmaraboer #southafricanfarmers #bonsmarasouthafrica #vrystaatlandbou #magrietco #gramitwithmagriet

4/2/2022, 6:00:47 AM

#besigeboere Wie kan met hierdie stelling saam stem? Een van die grootste struikelblokke op die plaas is om 'n boer in die hande te kry - veral as hulle in die land is. 🌱 #the_struggle_is_real Tag jou #besigeboer 💚 . . . . . #bonsmaras #funfriday #busylife #boervooruit #beesboer #settinggoals #mediumframe #vordering #farmbetter #proedieverskil #teeldoelwitte #tastethedifference #rooiras #bonsmaraauction #bonsmarasforsale #bonsmarabreed #bonsmarastud #bonsmarabreeders #vironsboere #bonsmaraboer #southafricanfarmers #bonsmarasouthafrica #vrystaatlandbou

4/1/2022, 2:09:54 PM

𝓓𝓲𝓮 𝓑𝓸𝓼𝓱𝓸𝓯𝓯 𝓑𝓸𝓷𝓼𝓶𝓪𝓻𝓪𝓼 𝓭𝓪𝓶𝓮𝓼! Hier is ons groep KI-kalwers. Die KI bulle wat ons gebruik is: HDT 13 007 (PP Poena) JHL 03 060 Opvolg bulle wat ons gebruik: HDT 12 020 (HP poena) HDT 13 045 MCU 14 049 (HP poena) #bonsmaras #boervooruit #beesboer #settinggoals #mediumframe #vordering #farmbetter #proedieverskil #teeldoelwitte #tastethedifference #rooiras #bonsmaraauction #bonsmarasforsale #bonsmarabreed #bonsmarastud #bonsmarabreeders #vironsboere #bonsmaraboer #southafricanfarmers #bonsmarasouthafrica #vrystaatlandbou

3/30/2022, 4:38:58 PM

Dis nie die plaas wat die boer maak nie - maar sy 𝐥𝐢𝐞𝐟𝐝𝐞, 𝐡𝐚𝐫𝐝𝐞 𝐰𝐞𝐫𝐤 en en 𝐤𝐚𝐫𝐚𝐤𝐭𝐞𝐫. Aan al die boere wat altyd lang ure werk. ONS SIEN JULLE! Julle moet lekker boer en die naweek geniet! #boervooruit #farmersmotivation #beesboer #settinggoals #mediumframe #vordering #farmbetter #proedieverskil #teeldoelwitte #bonsmaras #tastethedifference #rooiras #bonsmaraauction #bonsmarasforsale #bonsmarabreed #bonsmarastud #bonsmarabreeders #vironsboere #bonsmaraboer #southafricanfarmers #bonsmarasouthafrica #vrystaatlandbou #magrietco #gramitwithmagriet

3/25/2022, 12:18:58 PM

𝕋𝕖𝕣𝕦𝕘 𝕚𝕟 𝕋𝕪𝕕!⏱⏱⏱ Boshoff Bonsmaras was eers bekend as Bosberg Boerdery en het al begin boer vanaf September 1977.  Oupa Chris en Ouma Toy was die eerste #boshoffboere wat geskiedenis kom maak het.  Foto nommer 1 kan jy vir Oupa Chris sien met sy eerste mielieoes en Foto 2 waar Ouma Toy rustig saam met haar dogters onder die boom sit.  Ons familie is bevoorreg om al donkiejare die plaas in die Boshoffs se besit te hê!  #boervooruit #beesboer #settinggoals #mediumframe #vordering #farmbetter #proedieverskil #teeldoelwitte #bonsmaras #tastethedifference #rooiras #bonsmaraauction #bonsmarasforsale #bonsmarabreed #bonsmarastud #bonsmarabreeders #vironsboere #bonsmaraboer #southafricanfarmers #bonsmarasouthafrica #vrystaatlandbou #magrietco #gramitwithmagriet

3/24/2022, 5:34:32 PM