bonsmarabeeste images

Discover Best bonsmarabeeste Images of World

#food #travel #sports #news #june #sunday

#ourwhy | “Hoekom die besluit 10 jaar gelede? Ek wou meer winsgewend wees en het gou besef dat ons die regte genetika nodig het om hierdie druk te kan hanteer. Ek wou diere teel wat onder HDB presteer en dan onder konvensionele beladings sou floreer. Ek wou ‘n bydrae maak tot die kommersiële boere se winsgewendheid en dalk vir die kleiner boere hoop skep. As stoetboer moet ek die moed van my oortuiging hê om voor te loop en op te hou praat/brag en self die toets te doen om my diere se waarde te wys. Ja, dit was ‘n moeilike pad, maar dit lyk asof ons vanjaar die bestuur so verfyn het dat ons die doelwit bereik het wat ons ‘n klompie jare gelede vir onsself gestel het.” - Gerrit van Zyl • • • #komonsbou #buildingtogether #herlewingslandbou #hanzylbonsmaras #wetenskap #groei #bonsmarasa #bonsmaraboere #bonsmarasouthafrica #bonsmarabull #bonsmarakoeie #voerkraal #veld #bonsmaraboerdery #bonsmarastoet #bonsmarastud #kommersiëlebeeste #commercialcattle #commercialfarming #bees #bonsmarabeeste #bonsmaras #bonsmaranamibia #bonsmarafarmers

5/26/2024, 9:56:57 PM

Jy wil nie ons BOEREDAG misloop nie! 🗓️ 25 Junie 2024 📍 Struisfontein, Dewetsdorp Ons program sluit die volgende in: • Grondgesondheid en hoe bou ons weidings? - Louis du Pisanie (weidingskundige) • Hoe bou ons ‘n effektiewe, lae koste koeikudde wat op natuurlike veld floreer? - Pikkie Uys (beesboer) RSVP teen 15 Junie by Gerrit van Zyl | 083 325 3047 om jou sitplek te bespreek! • • • #komonsbou #boeredag #farmersday #buildingtogether #herlewingslandbou #hanzylbonsmaras #wetenskap #groei #bonsmarasa #bonsmaraboere #bonsmarasouthafrica #bonsmarabull #bonsmarakoeie #voerkraal #veld #bonsmaraboerdery #bonsmarastoet #bonsmarastud #kommersiëlebeeste #commercialcattle #commercialfarming #bees #bonsmarabeeste #bonsmaras #bonsmaranamibia #bonsmarafarmers

5/21/2024, 7:29:34 PM

#farmingwithpurpose | “The purpose of life is to contribute in some way to making things better.” - Robert F. Kennedy Hanzyl’s purpose has always been to be a caretaker of the earth, striving to leave it better for future generations, while breeding resilient animals capable of thriving in sustainable conditions. • • #komonsbou #buildingtogether #herlewingslandbou #hanzylbonsmaras #wetenskap #groei #bonsmarasa #bonsmaraboere #bonsmarasouthafrica #bonsmarabull #bonsmarakoeie #voerkraal #veld #bonsmaraboerdery #bonsmarastoet #bonsmarastud #kommersiëlebeeste #commercialcattle #commercialfarming #bees #bonsmarabeeste #bonsmaras #bonsmaranamibia #bonsmarafarmers

5/5/2024, 8:17:13 PM

Ons nooi jou graag na HANZYL BONSMARAS se 2024 BOEREDAG! 🗓️ 25 Junie 2024 📍Struisfontein, Dewetsdorp Ons program sluit die volgende in: • Grondgesondheid en hoe bou ons weidings? - Louis du Pisanie (weidingskundige) • Hoe bou ons ‘n effektiewe, lae koste koeikudde wat herlewingslandbou kan hanteer en op natuurlike veld floreer? - Pikkie Uys (beesboer) RSVP teen 15 Junie by Gerrit van Zyl | 083 325 3047 om sitplekke te bespreek! • • • #komonsbou #boeredag #farmersday #buildingtogether #herlewingslandbou #hanzylbonsmaras #wetenskap #groei #bonsmarasa #bonsmaraboere #bonsmarasouthafrica #bonsmarabull #bonsmarakoeie #voerkraal #veld #bonsmaraboerdery #bonsmarastoet #bonsmarastud #kommersiëlebeeste #commercialcattle #commercialfarming #bees #bonsmarabeeste #bonsmaras #bonsmaranamibia #bonsmarafarmers

4/24/2024, 12:44:52 PM

Where do you cut costs? Join the conversation and share where you try to cut costs, because often we cut in the wrong places... “The pressure on input costs is almost increasing daily. Today, I had to buy my annual vaccines to avoid a 7% price hike next week. This just proves the point I’m making. Furthermore, meat prices are under pressure, and it seems like they will continue to decline. Although this pressure we’re experiencing has very little to do with Agriculture itself, but rather the external environment, it still puts pressure on the profitability of every full-time producer.” - Gerrit van Zyl • • • #cutcots #costcutting #snykostes #ekonomie #herlewingslandbou #hanzylbonsmaras #wetenskap #groei #bonsmarasa #bonsmaraboere #bonsmarasouthafrica #bonsmarabull #bonsmarakoeie #voerkraal #veld #bonsmaraboerdery #bonsmarastoet #bonsmarastud #kommersiëlebeeste #commercialcattle #commercialfarming #bees #bonsmarabeeste #bonsmaras #bonsmaranamibia #bonsmarafarmers

4/16/2024, 2:08:01 PM

“Ek onthou dat ek sowat 25 jaar gelede ‘n artikel in die Goue Vag-tydskrif gelees het oor waarom ‘n draad dikwels ‘n suksesvolle boer van ‘n onsuksesvolle boer skei. Die skrywer het geredeneer dat onsuksesvolle boere op rade sit en probeer om die sisteem te verander, terwyl suksesvolle boere op die plaas bly en hul praktyke aanpas om die beste uit die sisteem te kry.” - Gerrit van Zyl Wat dink jy? • • • #herlewingslandbou #hanzylbonsmaras #wetenskap #groei #bonsmarasa #bonsmaraboere #bonsmarasouthafrica #bonsmarabull #bonsmarakoeie #voerkraal #veld #bonsmaraboerdery #bonsmarastoet #bonsmarastud #kommersiëlebeeste #commercialcattle #commercialfarming #bees #bonsmarabeeste #bonsmaras #bonsmaranamibia #bonsmarafarmers

4/12/2024, 10:08:58 AM

Die somerdekseisoen is in volle swang. Ons is baie tevrede met die bulle wat ons gebruik en sien uit na die kalwers wat sal aankom. Hou gerus die spasie dop! #bonsmara #bonsmarasa #bonsmarasouthafrica #bonsmarabeeste #timalbonsmaras #tussenveldbeeste #hartwater #reën

1/15/2024, 10:53:17 AM

#repost | Onthou julle dié: Mens moet nooit te maklik opgee nie! Die kaflie is ‘n sprekende en nou ‘n lopende voorbeeld van die gesegde. Sy het saam haar ma uit die veld gekom met ‘n breek in haar tibia. Ons het verskeie mense geraadpleeg. Die meeste het gesê: “sit die kalf eerder uit” Die Franzel-span kon dit egter nie oor hul harte kry nie. Ons “boer maak ‘n plan” het in geskop. Met die hulp van ons plaaslike veearts het ons hierdie stut gebou. Na baie “trial and error” het ons dit uiteindelik reg gekry om iets te bou wat werk vir die kalfie. Haar been het ten volle herstel - sy is weer ‘n springlewende kalf wat die veld vol hardloop! #nevergiveup #ńboermaakńplan #springlewendig #veearts #helpdiere #probeerjoubes #herstel #calves #bonsmaracalf #kalweroes #franzelbonsmara #boerdery #probeerisdiebestegeweer #disnvoorreg #bonsmarasa #bonsmarasarebest #rooiras #lekkerboer #bonsmaras #bonsmarabull #bonsmarabeef #bonsmarabeeste #bonsmarastoet #proudlysouthafrican #trotssuidafrikaans #beesboerdery #mediaboer #southafricanfarmers #boerhier

1/13/2024, 10:16:17 AM

Mag dit reën waar jul beeste wei ⛈️🤠 #bonsmara #bonsmarasa #bonsmarasouthafrica #bonsmarabeeste #timalbonsmaras #tussenveldbeeste #hartwater #reën

11/27/2023, 6:27:55 PM

Hanzyl doen 'n intensiewe toets, en hier is ons hoofredes daarvoor: 1. Dit help met die ontwikkeling van die jonge bulle. Met die drukbeweiding speen ons effens ligter as voorheen, en daarom is die ontwikkeling krities. 2. Ek haal 100-120 kalwers (ew. aan 60 GVE) van die veld af in die moeilikste tyd van die jaar (Aug-Des). 3. As daar hoefprobleme is, behoort die goeie voeding dit uit te wys. 4. Baie kliënte is speenkalfprodusente, en hulle mark is die voerkraal. Daarom toets ons ons diere ook vir daardie doel. (Sal hulle 'n gesogte kalf kan lewer wat in die voerkraal presteer?) 5. Na keuring behou ons slegs die kalwers (ongeveer 50%) wat gekeur is. Die ander word geslag vir die kersmark, wat gewoonlik goed is... en een vir onsself natuurlik. 6. Daarna gaan hulle veld toe om te sien watter bulletjies aangepas is om die veld effektief te benut onder HDB. Gedurende die middel van die winter word hulle weer geëvalueer, en diegene wat dit nie maak nie, word geslag. • • • #hanzylbonsmaras #wetenskap #groei #waarelkedierpresteer #bonsmarasa #bonsmaraboere #bonsmarasouthafrica #bonsmarabull #bonsmarakoeie #voerkraal #veld #bonsmaraboerdery #bonsmarastoet #bonsmarastud #kommersiëlebeeste #commercialcattle #commercialfarming #bees #bonsmarabeeste #bonsmaras #bonsmaranamibia #bonsmarafarmers

11/18/2023, 5:00:00 AM

“Die eerste klompie kalwers het aangekom op Struisfontein en hulle lyk goed, gesond en lewendig. Sover het ons BAIE min probleme met die kalwery en is ons regtig baie dankbaar. Ons is natuurlik ‘’opit’’ en maak 2 maal per dag n draai by die koeie om seker te maak ons kalweroes is maksimaal -dit is tog immers ons produk wat ons help om die boerdery te finansier.” - Gerrit van Zyl • • • #bonsmarakalf #kalfseisoen #vitamiene #hanzylbonsmaras #wetenskap #groei #waarelkedierpresteer #bonsmarasa #bonsmaraboere #bonsmarasouthafrica #bonsmarabull #bonsmarakoeie #voerkraal #veld #bonsmaraboerdery #bonsmarastoet #bonsmarastud #kommersiëlebeeste #commercialcattle #commercialfarming #bees #bonsmarabeeste #bonsmaras #bonsmaranamibia #bonsmarafarmers

10/24/2023, 7:58:39 PM

“By ons in die Suid Vrystaat het die 1ste somerreën geval en soos die mens maar is, wonder ons al weer wanneer die opvolg sal kom. Dit moet nie te sus of so wees nie. Ek dink as ons die reën self kon maak sou ons dit ook verkeerd gekry het. So my voorstel is bestuur maar wat op die grond is vandag en laat die seëninge maar oor aan die Here.” - Gerrit van Zyl • • • #freestate #raining #herlewingslandbou #hanzylbonsmaras #somerreën #groei #bonsmarasa #bonsmaraboere #bonsmarasouthafrica #bonsmarabull #bonsmarakoeie #rain #summerrain #thankfull #veld #bonsmaraboerdery #bonsmarastoet #bonsmarastud #kommersiëlebeeste #commercialcattle #commercialfarming #bees #bonsmarabeeste #bonsmaras #bonsmaranamibia #bonsmarafarmers

10/18/2023, 11:52:21 AM

“Ek wil darem net sê dat die gedagte van herlewingslandbou brand al hoe sterker in my hart. Ek doen BAIE keurings ooral oor en dit lyk vir my asof ons weidings oor die algemeen nie op standaard is nie. Ons MOET fokus op môre - hoe gouer ons begin, hoe beter. Die genetika wat hierdie pas kan volhou lyk effe anders, en hoe gouer ons hulle ID en vermeerder hoe gouer gaan die voordele sneeubal.” - Gerrit van Zyl • • • #herlewingslandbou #hanzylbonsmaras #wetenskap #groei #waarelkedierpresteer #bonsmarasa #bonsmaraboere #bonsmarasouthafrica #bonsmarabull #bonsmarakoeie #voerkraal #veld #bonsmaraboerdery #bonsmarastoet #bonsmarastud #kommersiëlebeeste #commercialcattle #commercialfarming #bees #bonsmarabeeste #bonsmaras #bonsmaranamibia #bonsmarafarmers

10/1/2023, 12:32:39 PM

Hanzyl het 2023 se Fase D begin en onlangs die 1ste weging gedoen - die GDT vir die afgelope 14 dae was gemiddeld net oor die 2kg. Ons is baie tevrede daarmee. • • • #fasedue #hanzylbonsmaras #wetenskap #groei #waarelkedierpresteer #bonsmarasa #bonsmaraboere #bonsmarasouthafrica #bonsmarabull #bonsmarakoeie #voerkraal #veld #bonsmaraboerdery #bonsmarastoet #bonsmarastud #kommersiëlebeeste #commercialcattle #commercialfarming #bees #bonsmarabeeste #bonsmaras #bonsmaranamibia #bonsmarafarmers

9/28/2023, 8:41:03 PM

Hanzyl is reg vir die kalfseisoen! Ons doen moeite om ons vroulike diere in die regte LKT te kry/hou vir die kalftyd. Ons het hierdie jaar ook Multimin en Vitamiene A gespuit om te sien of dit ‘n verskil maak. My vriend, Pikkie Uys, sê sy raad aan die boere in die misbelt is: “As jy vervelig is, spuit Multimin.” Ek het dit nooit voorheen gedoen nie, so ek sien uit om te sien of dit ‘n verskil gaan maak. • • • #bonsmarakalf #kalfseisoen #vitamiene #hanzylbonsmaras #wetenskap #groei #waarelkedierpresteer #bonsmarasa #bonsmaraboere #bonsmarasouthafrica #bonsmarabull #bonsmarakoeie #voerkraal #veld #bonsmaraboerdery #bonsmarastoet #bonsmarastud #kommersiëlebeeste #commercialcattle #commercialfarming #bees #bonsmarabeeste #bonsmaras #bonsmaranamibia #bonsmarafarmers

9/22/2023, 2:01:12 PM

“Soos julle weet, bly ons voortgaan om met die drukbeweiding te eksperimenteer in 'n poging om die regte bestuursaanpassings te maak. In die Augustus update het ek kortliks verwys na die samewerking met Molatek om 'n formule te ontwikkel wat suksesvol is vir die besetting van jong verse onder drukbeweiding. Ons eerste stap is om hierdie formule te identifiseer, en daarna strewe ons daarna om dit op 'n koste-effektiewe manier kommersieel beskikbaar te stel.” - Gerrit van Zyl • • • #molatek #hdblek #hanzylbonsmaras #wetenskap #groei #waarelkedierpresteer #bonsmarasa #bonsmaraboere #bonsmarasouthafrica #bonsmarabull #bonsmarakoeie #voerkraal #veld #bonsmaraboerdery #bonsmarastoet #bonsmarastud #kommersiëlebeeste #commercialcattle #commercialfarming #bees #bonsmarabeeste #bonsmaras #bonsmaranamibia #bonsmarafarmers

9/12/2023, 7:39:26 PM

“No man is an island” Ons is deurentyd op soek na 'n lekformule vir HDB, en Molatek het ingestem om ons te help. Ons sal 'n studie onderneem om te bepaal hoe ons die ideale benader met verskeie lek-kombinasies. Dankie, Johan en Arno, vir jul grootmoedigheid. Ek hoop die antwoorde is fenomenaal. Ek sal dit graag met almal deel wanneer ons 'n oplossing vind. • • • #molatek #hdblek #hanzylbonsmaras #wetenskap #groei #waarelkedierpresteer #bonsmarasa #bonsmaraboere #bonsmarasouthafrica #bonsmarabull #bonsmarakoeie #voerkraal #veld #bonsmaraboerdery #bonsmarastoet #bonsmarastud #kommersiëlebeeste #commercialcattle #commercialfarming #bees #bonsmarabeeste #bonsmaras #bonsmaranamibia #bonsmarafarmers

9/4/2023, 10:41:22 AM

“Die wetenskap erken dat die geen wat groei op die veld stimuleer, 'n ander geen is as die een wat maak dat 'n dier in die voerkraal presteer. Dit maak dus baie meer sin om diere te toets onder die omstandighede waarin hulle moet presteer, wat meestal op natuurlike weiveld in die kommersiële wêreld is. Op hierdie stadium is daar nog geen BLUP-syfer wat die diere se akkurate identifikasie met betrekking tot gras-doeltreffenheid aandui nie. Dit is 'n uitdagende pad van meet en pas.” - Gerrit van Zyl • • • #hanzylbonsmaras #wetenskap #groei #waarelkedierpresteer #bonsmarasa #bonsmaraboere #bonsmarasouthafrica #bonsmarabull #bonsmarakoeie #voerkraal #veld #bonsmaraboerdery #bonsmarastoet #bonsmarastud #kommersiëlebeeste #commercialcattle #commercialfarming #bees #bonsmarabeeste #bonsmaras #bonsmaranamibia #bonsmarafarmers

5/25/2023, 7:13:51 PM

Met minder as ‘n week om te gaan na ons 2de Produksieveiling loop die opgewondenheid hoog. Kom maak gerus ‘n draai en kry die bul van u keuse. Vir die wat belangstel in vroulike diere, daar sal pragtige verse beskikbaar wees en koeie wat u nie teleur sal stel nie. #bonsmara #bonsmarasa #bonsmarabulls #bonsmarasouthafrica #bonsmarabreeders #bonsmarabeef #bonsmarabeeste #produksieveiling #timalbonsmaras

5/11/2023, 6:57:50 PM

#iewersraakgelees “You cannot assume the animal that gains the most is the most efficient because you don’t know how much feed was required to achieve those gains. Therefore, the beef industry came up with ways to determine how much feed is required to produce a pound of gain. On the surface, this seems like the ideal way to measure feed efficiency. In reality, though, feed to gain ratios have done nothing but create taller and taller animals that are leaner and leaner. Animals that do the best in these tests are gaining pounds of skeleton and muscle — not fat. It takes much, much less feed to produce skeleton and muscle than it does to produce fat.” • • • #foodforthought #farmerthoughts #hanzylbonsmaras #bonsmarabees #bees oerdery #bonsmarafarmers #bonsmarabeeste #bonsmarasarebest #bonsmarastoet #bonsmarastud #bonsmarastudbreeding #bonsmarabulle #bonsmarasouthafrica #bonsmarasa #virdietoekoms

5/9/2023, 6:24:50 PM

Ons is dankbaar vir almal wat Hanzyl Bonsmaras ondersteun & volg. Ons gaan volhou om almal op hoogte te hou van alles wat ons doen om winsgewende genetika te produseer. We are grateful for everyone that supports & follows Hanzyl Bonsmaras. Hanzyl will continue to inform you on what we are up to on our mission to breed profitable genetics. • • • #benut #weiding #gogreen #nochemicals #herlewingslandbou #bewaar #boervooruit #boerhier #hanzylbonsmaras #bonsmarasa #rooiras #bonsmarasarebest #farmingwithbonsmaras #bonsmarabul #bonsmarakoei #bonsmaraboer #bonsmarafarming #bonsmarabulls #bonsmaracow #bonsmaracattle #bonsmarabeef #beesboer #beesboerdery #bonsmarabreeders #bonsmarabeeste #southafricanfarmers #landbouweekliks #landbouweekblad #farmingsouthafrica

8/28/2022, 11:09:15 PM

Kom kuier by Mielieboere Bonsmaras se 34ste produksieveiling: Donderdag, 11 Augustus 2022 om 11:00, Hopefield, Viljoenskroon. En kom PROE DIE VERSKIL! Kontak Laurence Allem 083 259 2818, Eduard Roux 082 332 6030, Jerome Gossayn 082 900 3094, Hennie Snyman 082 574 3120, Schalk Erlank 082 558 6891 vir meer inligting. . . . #mielieboerebonsmara #produksieveiling #tastethedifference #komproedieverskil #bonsmarastoet #bonsmarasa #bonsmarabeeste #andrekockenseun #andrekocklimpopo #veilingshuis #veiling

6/10/2022, 8:32:43 AM

Die 5 Bene van herlewingslandbou is as volg: 1. Bedekking (cover); 2. Geen fisiese of chemiese versteuring; 3. Lewendige groen plante vir so lank as moontlik; 4. Samestelling van verskillende spesies; 5. Effektiewe gebruik van diere vir benutting van weiding. • • • #benut #weiding #gogreen #nochemicals #herlewingslandbou #bewaar #boervooruit #boerhier #hanzylbonsmaras #bonsmarasa #rooiras #bonsmarasarebest #farmingwithbonsmaras #bonsmarabul #bonsmarakoei #bonsmaraboer #bonsmarafarming #bonsmarabulls #bonsmaracow #bonsmaracattle #bonsmarabeef #beesboer #beesboerdery #bonsmarabreeders #bonsmarabeeste #southafricanfarmers #landbouweekliks #landbouweekblad #farmingsouthafrica

3/12/2022, 5:46:53 AM

#repost @hanzylbonsmaras “Herlewingslandbou gaan primêr daaroor om die aarde ‘n beter plek te los, as wat ons dit gekry het” - Gerrit van Zyl @landbouweekliks se span het by Hanzyl Bonsmaras op Struisfontein kom kuier om oor herlewingslandbou te gesels. Daar is 10 Maart ‘n heruitsending om 12:30 op kanaal 147. Moet dit nie misloop nie! • • • #herlewingslandbou #bewaar #boervooruit #boerhier #hanzylbonsmaras #bonsmarasa #rooiras #bonsmarasarebest #farmingwithbonsmaras #bonsmarabul #bonsmarakoei #bonsmaraboer #bonsmarafarming #bonsmarabulls #bonsmaracow #bonsmaracattle #bonsmarabeef #beesboer #beesboerdery #bonsmarabreeders #bonsmarabeeste #southafricanfarmers #landbouweekliks #landbouweekblad #farmingsouthafrica#mediaboer #onsplantjoustorie

3/10/2022, 9:12:00 AM

“Herlewingslandbou gaan primêr daaroor om die aarde ‘n beter plek te los, as wat ons dit gekry het.” - Gerrit van Zyl @landbouweekliks se span het by Hanzyl Bonsmaras op Struisfontein kom kuier om oor herlewingslandbou te gesels. Daar is 10 Maart ‘n heruitsending om 12:30 op kanaal 147. Moet dit nie misloop nie! #herlewingslandbou #bewaar #boervooruit #boerhier #hanzylbonsmaras #bonsmarasa #rooiras #bonsmarasarebest #farmingwithbonsmaras #bonsmarabul #bonsmarakoei #bonsmaraboer #bonsmarafarming #bonsmarabulls #bonsmaracow #bonsmaracattle #bonsmarabeef #beesboer #beesboerdery #bonsmarabreeders #bonsmarabeeste #southafricanfarmers #landbouweekliks #landbouweekblad #farmingsouthafrica

3/10/2022, 8:59:35 AM

Mens moet nooit te maklik opgee nie! Die kaflie is ‘n sprekende en nou ‘n lopende voorbeeld van die gesegde. Sy het saam haar ma uit die veld gekom met ‘n breek in haar tibia. Ons het verskeie mense geraadpleeg. Die meeste het gesê: “sit die kalf eerder uit” Die Franzel-span kon dit egter nie oor hul harte kry nie. Ons “boer maak ‘n plan” het in geskop. Met die hulp van ons plaaslike veearts het ons hierdie stut gebou. Na baie “trial and error” het ons dit uiteindelik reg gekry om iets te bou wat werk vir die kalfie. Haar been het ten volle herstel - sy is weer ‘n springlewende kalf wat die veld vol hardloop! #nevergiveup #ńboermaakńplan #springlewendig #veearts #helpdiere #probeerjoubes #herstel #calves #bonsmaracalf #kalweroes #franzelbonsmara #boerdery #probeerisdiebestegeweer #disnvoorreg #bonsmarasa #bonsmarasarebest #rooiras #lekkerboer #bonsmaras #bonsmarabull #bonsmarabeef #bonsmarabeeste #bonsmarastoet #proudlysouthafrican #trotssuidafrikaans #beesboerdery #mediaboer #southafricanfarmers #boerhier #officialfocusfarming

2/23/2022, 8:32:43 AM

Repostsed from @franzelbonsmaras Dit ruik soos vakansie. Lekker vakansie hou vriende!😃 ————————————— 👍🏻Like, share en tag ons by @boerhier om meer te sien!! 🤩 😁🚜🌽🐄 #BoereisdieBeste Contact #BOERhier to advertise your auctions, services and products 073 895 6392 [email protected] —————————————— All rights and credits reserved to the respective owner(s).© Direct Message (DM) us to have it removed #vakansie #holiday #farmlife #boerdery #rooiras #bonsmarasa #bonsmarasarebest #franzelbonsmara #boerderyislekker #bonsmara #bonsmarabull #bonsmarabeef #bonsmaracattle #bonsmarastud #bonsmarabeeste #beesboer #bonsmarastoet #southafricanfarmers #wolfkop #kalfseisoen #koei #voeding #landbou #landbouweekblad #boerhier #farmhere

12/24/2021, 5:00:31 AM

Reposted from @franzelbonsmaras Ons koeie sit koppe bymekaar! @tau_meule_voere ————————————— 👍🏻Like, share en tag ons by @boerhier om meer te sien!! 🤩 😁🚜🌽🐄 #BoereisdieBeste Contact #BOERhier to advertise your auctions, services and products 073 895 6392 [email protected] —————————————— All rights and credits reserved to the respective owner(s).© Direct Message (DM) us to have it removed #voeding #feed #farmlife #boerdery #rooiras #bonsmarasa #bonsmarasarebest #franzelbonsmara #boerderyislekker #bonsmara #bonsmarabull #bonsmarabeef #bonsmaracattle #bonsmarastud #bonsmarabeeste #beesboer #bonsmarastoet #southafricanfarmers #wolfkop #kalfseisoen #koei #voeding #landbou #landbouweekblad #boerhier #farmhere

12/13/2021, 2:00:40 PM

Reposted from @franzelbonsmaras “Farming isn’t just a job. It’s a way of life” - unknown ————————————— 👍🏻Like, share and tag us @farmhere to see more!!🤩 😁🚜🌽🐄 #FarmersaretheBest Contact #BOERhier to advertise your auctions, services and products 073 895 6392 [email protected] ——————————————— All rights and credits reserved to the respective owner(s).© Direct Message (DM) us to have it removed #voeding #feed #farmlife #boerdery #rooiras #bonsmarasa #bonsmarasarebest #franzelbonsmara #boerderyislekker #bonsmara #bonsmarabull #bonsmarabeef #bonsmaracattle #bonsmarastud #bonsmarabeeste #beesboer #bonsmarastoet #southafricanfarmers #wolfkop #kalfseisoen #koei #voeding #landbou #landbouweekblad #boerhier #farmhere

11/16/2021, 2:01:18 PM

Reposted from @hanzylbonsmaras “Net bietjie meer oor die navorsing waarna ek verwys ten opsigte van die tempo van verharing na die winter: Ek is oortuig dat hare (of verharing) by diere ‘n indikasie is van hul aanpasbaarheid by die omgewing, en die diere se ingebore manier om hom/haar te beskerm teen die temperatuurveranderinge. My waarneming is dat as dit skielik koud word, jy sommer binne ‘n dag of twee kan sien dat van die diere se hare effens langer is, amper asof die diere vir hulself truitjies aantrek. Dit maak nie regtig saak watter tipe haar dit is nie. Ons sal altyd by diere ‘n winterhaar kry wat in die lente afgegooi word - die verskil lê in hoe vining diere verhaar na die winter.” - Gerrit van Zyl ————————————— 👍🏻Like, share en tag ons by @boerhier om meer te sien!! 🤩 😁🚜🌽🐄 #BoereisdieBeste Contact #BOERhier to advertise your auctions, services and products 073 895 6392 [email protected] —————————————— All rights and credits reserved to the respective owner(s).© Direct Message (DM) us to have it removed #aanpasbaarhied #teelwaardes #waarelkedierpresteer #dienatuur #genetics #bonsmaragenepoel #rooiras #bonsmarasouthafrica #bonsmaras #bonsmarabull #bonsmarabeef #bonsmarabreeders #bonsmaracattle #hanzylbonsmaras #mindshift #futureoffarming #boerdery #beesboer #bonsmarastoet #bonsmarasarebest #farmingsouthafrica #proudlysouthafrican #plaaslewe #winsgewendheid #landbou #landbouweekblad #boerdery #bonsmarabeeste

11/3/2021, 7:00:59 AM

“Net bietjie meer oor die navorsing waarna ek verwys ten opsigte van die tempo van verharing na die winter: Ek is oortuig dat hare (of verharing) by diere ‘n indikasie is van hul aanpasbaarheid by die omgewing, en die diere se ingebore manier om hom/haar te beskerm teen die temperatuurveranderinge. My waarneming is dat as dit skielik koud word, jy sommer binne ‘n dag of twee kan sien dat van die diere se hare effens langer is, amper asof die diere vir hulself truitjies aantrek. Dit maak nie regtig saak watter tipe haar dit is nie. Ons sal altyd by diere ‘n winterhaar kry wat in die lente afgegooi word - die verskil lê in hoe vining diere verhaar na die winter.” - Gerrit van Zyl • • • #aanpasbaarhied #teelwaardes #waarelkedierpresteer #dienatuur #genetics #bonsmaragenepoel #rooiras #bonsmarasouthafrica #bonsmaras #bonsmarabull #bonsmarabeef #bonsmarabreeders #bonsmaracattle #hanzylbonsmaras #landbou #mindshift #futureoffarming #boerdery #beesboer #bonsmarastoet #bonsmarasarebest #farmerssouthafrica #farmingsouthafrica #proudlysouthafrican #plaaslewe #winsgewendheid #landbou #boerhier #landbouweekblad #boerdery #bonsmarabeeste

10/27/2021, 2:49:28 PM

Reposted from @hanzylbonsmaras “Na aanleiding van die navorsing in Amerika gaan ons al ons koeie gedurende Oktober en November evalueer ten opsigte van die tempo van verharing. Ons wil graag ten minste sowat 100 koeie identifiseer wat meer ideaal is vir die nuwe roete en dan hierdie jaar daardie koeie KI met semen van een van ons top Hanzyl-bulle - die gedagte is om die regte genetika vining te vermeerder.” - Gerrit van Zyl ————————————— 👍🏻Like, share en tag ons by @boerhier om meer te sien!! 🤩 😁🚜🌽🐄 #BoereisdieBeste Contact #BOERhier to advertise your auctions, services and products 073 895 6392 [email protected] —————————————— All rights and credits reserved to the respective owner(s).© Direct Message (DM) us to have it removed #genetics #bonsmaragenepoel #rooiras #bonsmarasouthafrica #bonsmaras #bonsmarabull #bonsmarabeef #bonsmarabreeders #bonsmaracattle #hanzylbonsmaras #landbou #mindshift #futureoffarming #boerdery #beesboer #bonsmarastoet #bonsmarasarebest #farmerssouthafrica #farmingsouthafrica #proudlysouthafrican #plaaslewe #winsgewendheid #landbou #boerhier #landbouweekblad #boerdery #bonsmarabeeste

10/23/2021, 3:00:13 PM

Reposted from @hanzylbonsmaras #cowboylogic : “You’ll never learn - unless you get dirty.” ————————————— 👍🏻Like, share and tag us @farmhere to see more!!🤩 😁🚜🌽🐄 #FarmersaretheBest Contact #BOERhier to advertise your auctions, services and products 073 895 6392 [email protected] ——————————————— All rights and credits reserved to the respective owner(s).© Direct Message (DM) us to have it removed #getdirty #werkmetjouhande #leer #lewenslesse #cowboylogic #rooiras #bonsmarasa #bonsmarabull #bonsmarabeef #bonsmarasouthafrica #bonsmarabeeste #bonsmaraboer #beesboer #bonsmarasarebest #hanzylbonsmaras #southafricanfarmers #mediaboer #landbouweekliks #boerhier #bonsmarastoet #bonsmaranamibia #bonsmarausa #bonsmarabulle #lekkerboer

10/22/2021, 8:01:48 PM

“Na aanleiding van die navorsing in Amerika gaan ons al ons koeie gedurende Oktober en November evalueer ten opsigte van die tempo van verharing. Ons wil graag ten minste sowat 100 koeie identifiseer wat meer ideaal is vir die nuwe roete en dan hierdie jaar daardie koeie KI met semen van een van ons top Hanzyl-bulle - die gedagte is om die regte genetika vining te vermeerder.” - Gerrit van Zyl • • • #genetics #bonsmaragenepoel #rooiras #bonsmarasouthafrica #bonsmaras #bonsmarabull #bonsmarabeef #bonsmarabreeders #bonsmaracattle #hanzylbonsmaras #landbou #mindshift #futureoffarming #boerdery #beesboer #bonsmarastoet #bonsmarasarebest #farmerssouthafrica #farmingsouthafrica #proudlysouthafrican #plaaslewe #winsgewendheid #landbou #boerhier #landbouweekblad #boerdery #bonsmarabeeste

10/17/2021, 4:32:20 PM

Reposted from @franzelbonsmaras Nom nom nom… Dié Bonsmarakoeie vreet heerlik. Dit is vir ons belangrik dat die koeie goeie voeding kry - veral as dit kalf seisoen is op die plaas! ————————————— 👍🏻Like, share en tag ons by @boerhier om meer te sien!! 🤩 😁🚜🌽🐄 #BoereisdieBeste Contact #BOERhier to advertise your auctions, services and products 073 895 6392 [email protected] —————————————— All rights and credits reserved to the respective owner(s).© Direct Message (DM) us to have it removed #voeding #feed #farmlife #boerdery #rooiras #bonsmarasa #bonsmarasarebest #franzelbonsmara #boerderyislekker #bonsmara #bonsmarabull #bonsmarabeef #bonsmaracattle #bonsmarastud #bonsmarabeeste #beesboer #bonsmarastoet #southafricanfarmers #wolfkop #kalfseisoen #koei #voeding #landbou #landbouweekblad #boerhier #farmhere

8/31/2021, 8:00:07 AM

Nom nom nom… Dié Bonsmarakoeie vreet heerlik. Dit is vir ons belangrik dat die koeie goeie voeding kry - veral as dit kalfseisoen is op die plaas! • • • #voeding #feed #farmlife #boerdery #rooiras #bonsmarasa #bonsmarasarebest #franzelbonsmara #boerderyislekker #bonsmara #bonsmarabull #bonsmarabeef #bonsmaracattle #bonsmarastud #bonsmarabeeste #beesboer #bonsmarastoet #southafricanfarmers #wolfkop #kalfseisoen #koei #voeding #landbou #landbouweekblad #boerhier #farmhere

8/30/2021, 7:50:14 AM

Reposted from @franzelbonsmaras As daar ‘n nuwe kalweroes val op Wolfkop is dit vir ons by Franzel Bonsmaras ‘n GROOT hoogtepunt! Wat is jou gunsteling tyd op die plaas? ————————————— 👍🏻Like, share en tag ons by @boerhier om meer te sien!! 🤩 😁🚜🌽🐄 #BoereisdieBeste Contact #BOERhier to advertise your auctions, services and products 073 895 6392 [email protected] —————————————— All rights and credits reserved to the respective owner(s).© Direct Message (DM) us to have it removed #calves #bonsmaracalf #kalweroes #franzelbonsmara #favoritetimeofyear #boerdery #vreugde #disnvoorreg #bonsmarasa #bonsmarasarebest #rooiras #lekkerboer #bonsmaras #bonsmarabull #bonsmarabeef #bonsmarabeeste #bonsmarastoet #proudlysouthafrican #trotssuidafrikaans #dislekkerhier #beesboerdery #mediaboer #southafricanfarmers #boerhier

8/6/2021, 6:00:12 AM